Pasifiese Bloumarlyn

Die Pasifiese bloumarlyn (Makaira mazara) is 'n vis wat in die Indiese- en Stille Oseane, noord van die 30° S-breedtegraad voorkom.

    Die artikel handel oor die Pasifiese bloumarlyn, vir die Atlantiese bloumarlyn, sien Bloumarlyn.

In Engels staan die vis bekend as die Pacific blue marlin.

Pasifiese bloumarlyn
Pasifiese Bloumarlyn
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Makaira
Binomiale naam
Makaira mazara
(Jordan & Snyder, 1901)

Voorkoms

Die kop en lyf is donkerblou aan die bokant en silwerwit aan die onderkant met 15 nou, ligblou, vertikale bande oor die lyf. Die vis het 'n lang snawel, word tot 4,5 m lank (snawel ingesluit) en weeg tot 906 kg.

Habitat

Die vis kom voor in die oopsee en word selde op die kontinentale bank gevang. Hulle eet tjokka en vis - hoofsaaklik scombrids.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Pasifiese Bloumarlyn VoorkomsPasifiese Bloumarlyn HabitatPasifiese Bloumarlyn Sien ookPasifiese Bloumarlyn BronPasifiese Bloumarlyn Eksterne skakelPasifiese Bloumarlyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AustraliëBeurtkragTamatieDuitsKwaZulu-NatalVrystaatPoesTennisNatuurlike hulpbronAB de VilliersMaatskaplike verantwoordelikheidOnderwysJohannesburgVarkWelwillendheidsdagWerkloosheidVleilandGianna MichaelsOmtrek, oppervlakte en volumeLeonardo da VinciKonjunktivitisBoelieryGroot-VisrivierKrieketByLika BerningPerdInflasieLys van Suid-Afrikaanse skrywersNavorsingSeksNederlandsPersoonlikheidWinterTuberkuloseKinderregteBek-en-klouseerLeierFranse RewolusieWisselkoersVoorsetselBoerboel22 NovemberGalileo GalileiMuishondJudaïsmeTrigeminale neuralgieOnderhandelinge om apartheid te beëindigHandré PollardErektiele disfunksieSokkerWet op NaturellengrondRefentse MorakeVoortrekkersBewussynKolorektale kankerGrondwet van Suid-AfrikaBruto binnelandse produkMaatskappyPornhubMonopolyElektrolietNatriumsulfietMahatma GandhiChromatografieHomofoonPubliekXenofobie in Suid-AfrikaDie ontstaan van die dramaKoos du PlessisDriedimensioneelHandelsmerkHondSean CombsGreen PornoKunselementeTamboraMaag🡆 More