Universiteit Van Amsterdam

Die Universiteit van Amsterdam (UvA) is een van die twee universiteite wat in Amsterdam, die hoofstad van Nederland, gesetel is.

Die ander een is die Vrije Universiteit Amsterdam (VU).

Universiteit van Amsterdam
Universiteit Van Amsterdam
Geboue van die Universiteit van Amsterdam.

Latyn: Universitas Amstelodami
Gestig:1632
Tipe:Openbare universiteit
President:Vakante
Rektor:Prof dr Dymph van den Boom
Personeel:2 360
Studentetal:29 783
Ligging:Amsterdam, Noord-Holland, Nederland
52°22′6″N 4°53′25″O / 52.36833°N 4.89028°O / 52.36833; 4.89028 4°53′25″O / 52.36833°N 4.89028°O / 52.36833; 4.89028
Kampus:stedelik
Kleure:          Rooi en swart
Affiliasies:LERU, UNICA, EUA, Universitas 21
Webtuiste:uva.nl

Met 'n begroting van amper 600 million, meer as 30 000 studente en omtrent 5 000 staflede, is die UvA een van die hoof universiteite in Europa. Die universiteit het 'n sterk internasionalisasie program en bied meer as 85 meestersprogramme in Engels aan, asook 'n aantal Nederlandse en Engelse kursusse.

Fakulteite

Die universiteit het in 2007 die volgende fakulteite gehad:

  • Fakulteit vir Geesteswetenskappe
  • Fakulteit vir Regsgeleerdheid
  • Fakulteit vir Geneeskunde
  • Fakulteit vir Tandheelkunde
  • Fakulteit vir Natuurwetenskappe, Wiskunde en Informatika
  • Fakulteit Ekonomie en Bedryfskunde
  • Fakulteit vir Maatskaplike- en Gedragswetenskappe

Alumni vanaf Suid-Afrika

Enkele bekende Suid-Afrikaners wat grade hier behaal het:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Universiteit Van Amsterdam FakulteiteUniversiteit Van Amsterdam Alumni vanaf Suid-AfrikaUniversiteit Van Amsterdam VerwysingsUniversiteit Van Amsterdam Eksterne skakelsUniversiteit Van AmsterdamAmsterdamNederlandVrije Universiteit Amsterdam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlliterasieHartLeeuCounter-Strike (videospeletjie)KookpuntWerkwoordVoorsetselHoenderCorioliskragOmtrek, oppervlakte en volumeMusiekLys van slangeHeuningbyKommunismeTennisDolfynEugenetikaPolisieMielieLys van oseane, seë en mereJaarBloemfonteinDrinkwatervoorsieningDoopTurksvyRicus NelSonja HerholdtLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGeboorteAt BothaBoelieryIsraelRenteTranspirasieKasteel die Goeie HoopPubiese hareOopbroninhoudVaginale kankerTaylor SwiftMenslike penisgrootteCristiano RonaldoKarlien van JaarsveldOligopolieLieweheersbesieTatoeëermerkSonnestelselSeeVerenigde State van AmerikaRassismeMaatskaplike verantwoordelikheidWindAfrikaanse woordelys en spelreëlsBeroertePêrelWaterbesoedelingKlein-KarooNaboomKlimaatsverandering in Suid-AfrikaViëtnamKunsmatige algemene intelligensieOogproblemeMasturbasieAborsie in Suid-AfrikaWiki CommonsTropiese sikloonPinksterIgtiologieGetalApartheidGodSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSkoenlapperAardeNicola HanekomDigtheidOvulasie🡆 More