Inkbessiebos

Die inkbessiebos (Cestrum laevigatum) is 'n genaturaliseerde boom wat oorspronklik van Suid-Amerika kom en 'n onkruid in die trope en subtrope geword het.

Die boom word 'n probleem in versteurde plekke langs die ooskus van noordwaarts vanaf Oos-Londen. Die blare ruik onaangenaam wanneer dit gekneus word.

Inkbessiebos
Inkbessiebos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Cestrum
Spesie:
C. laevigatum
Binomiale naam
Cestrum laevigatum
Schltdl., 1832

Dit is nie 'n welbekende feit dat die bos ook hoogs giftig is vir diere nie. Daar is bevind dat dit giftig is vir beeste, skape, bokke en selfs volstruise. Dit word algemeen in tuine geplant as struike en kan later in 'n ernstige probleem ontaard as dit na nabygeleë plase en plotte versprei waar daar vee is. Daar is selfs gevalle van meer as twintig beeste in 'n week se tydperk wat vrek as gevolg van die giftige stowwe in die blaar en stingel van die plant.

Die inkbessiebos is 'n kategorie 1b indringerplant in Suid-Afrika.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Inkbessiebos Sien ookInkbessiebos BronInkbessiebos VerwysingsInkbessiebos Eksterne skakelsInkbessiebos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KinderregteLieweheersbesieVolksrepubliek ChinaTrappe van vergelykingBateAntjie KrogRoesNazi-DuitslandHaaieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WaterbesoedelingAkroniemDramaKleurLeeuMickey MuisSuid-Afrikaanse GrensoorlogPeriodieke tabelAfrikaanse taalleerLetterlike en figuurlike taalgebruikInligtingVryheidsmanifesDuitslandDierUnited Democratic FrontVolhoubaarheidKrampSweedsNarsismeSwart nasionalismeGeskiedenis (vakgebied)WaterPersoonlike voornaamwoordToekoms van die AardeMikro-ekonomieSelfbeeldKapitaal (ekonomie)Gesonde dieetSeekoeiN.P. van Wyk LouwHipoteseDialoog in fiksiePotchefstroomPiesangBerilliumJeugdagMensHoenderOopbroninhoudShakaKolorektale kankerVerkoueStedelike hitte-eilandLimfvatstelselMonopolyMurraysburgVulvaLuiperdStaat PalestinaMieliestronkMetafoorLimpopo (rivier)HomoniemSeksuele penetrasieWikipediaDie Stem van Suid-AfrikaLewerEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNeo-NazismeHokkieVulkanismeHerpes simplexInsekJohannes Meintjes🡆 More