Solanaceae

Solanaceae is 'n plant familie wat hoort tot die orde Solanales en staan bekend as die aartappelfamilie.

Daar is 2 000 spesies wêreldwyd wat hoort tot die familie en 50 van hulle kom plaaslik voor waarvan 10 bome is. Die familie is vegetatief uiteenlopend en baie van sy lede neig om onkruide te word. Belangrike spesies wat hoort tot die familie is aartappels, tamaties, soetrissies, paprika en brandrissies - almal belangrike voedselplante. Tabak is ook deel van die familie.

Solanaceae
Solanaceae
Die blom van Brugmansia suaveolens
uit die US Botanic Garden
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Solanales
Familie: Solanaceae
Subfamilies

Cestroideae
Goetzeoideae
Nicotianoideae
Petunioideae
Schizanthoideae
Schwenckioideae
Solanoideae

Boomspesies

Plantspesies

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Solanaceae BoomspesiesSolanaceae PlantspesiesSolanaceae Sien ookSolanaceae BronSolanaceae VerwysingsSolanaceae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse WikipediaCradock-4OseanografieDysselsdorpKlavierVerantwoordelikheidProvinsies van Suid-AfrikaAborsieSokkerBestaansboerderyKitaarPesachSjimpanseeHeupKrimpvarkieNierversakingByvoeglike naamwoordAnglisismeLetterkundeNierCheslin KolbeErosietipesAntjie SomersHeks van HexrivierVingerseksKonsentrasiekampJohn Brown (aktivis)Lionel PetersonSkarlakenkoorsMaagMonopolyPaarl GimnasiumKappie (skryfteken)StollingsgesteentePirow BekkerSuid-AfrikaBrongitisDeelteken en umlautAsiëKriekTermietPoesPersoonlikheidVulkanismeResensieJapanKoerantGroepsdrukBesproeiingMIVAppelMorfeemMenseregtedagSpeelkaartBlaarKankerIdioomHemelvaartAntisemitismeStereotipeSASOLKewerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVulvaArabiesJeuksiekteKalenderBevolkingRina HugoXhosaLiefdeOlifantTrigeminale neuralgieNiemetaal🡆 More