Bokbitterappel: Plantspesie

Die bokbitterappel (Solanum aculeastrum) is 'n doringagtige struik of 'n klein boom, selfs die onderkant van die blare het dorings.

Die spesie is deel van die Solanaceae familie. Die plant is inheems in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Golf van Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.

Bokbitterappel
Bokbitterappel: Plantspesie
Bokbitterappel: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Solanales
Familie: Solanaceae
Genus: Solanum
Spesie:
S. aculeastrum
Binomiale naam
Solanum aculeastrum
Dunal, (1852)

Die boom groei op hellings en aan woudrande vanaf Mosselbaai tot in die Lebomboberge en ook in die ooste van Zimbabwe. Die plant word 'n onkruid op versteurde plekke.

Die boom se FSA-nommer is 669.3

Die boom het twee subspesies:

  • Solanum aculeastrum subsp. aculeastrum
  • Solanum aculeastrum subsp. thomsonii (C.H.Wright) P.-M.L.Jaeger

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ApartheidKinderregteAnneli van RooyenTierSlag van BloedrivierGrondbesoedeling633Apokriewe boekeLenteLübeckBurgerregteBTWKnieKoorsblaarKoolhidraatLoodKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGroepsdrukAardverwarmingWatersuiweringGevolge van aardverwarming op oseaneMeningsverskil oor aardverwarmingPriemgetalTopsy SmithInternetLeenwoordArabies-Israeliese konflikLeierYsterNamibiëChristendomPseudowetenskapByvoeglike naamwoordGasSteenkoolPropagandaKrapVoedselkettingWiskundige terminologieLeonardo da VinciMynbouKlavierSirkelMensAardbewingVoorvoegselHulpwerkwoordBronadresDubbelpuntSkarlakenkoorsKatjieBloedsomloopstelselEnkelvoudige sinBloedvergiftigingBloutongsiekteWerkloosheidLys van Suid-Afrikaanse skrywersKookpuntWikimedia-stigtingJeugdagEnsiklopedieLeestekenLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNoord-KaapHorlosieMaagVolstruisNag van die lang messeXenofobie in Suid-AfrikaLyfstraf in skolePaasfeesKrieketTrigeminale neuralgieBeesVryheidsmanifesMark (ekonomie)🡆 More