Luisboom

Luisboom of groot bitterappel (Solanum mauritianum) is 'n klein indringerboom of struik wat 'n hoogte van tien meter kan bereik.

Die plant is inheems in Argentinië, Brasilië en Uruguay in Suid-Amerika, maar het ook versprei na Nieu-Seeland en Suid-Afrika. Die plant is giftig en kan irritasie en naarheid meebring.

Luisboom
Luisboom
Met vrugte (geel) en blomme
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Solanales
Familie: Solanaceae
Genus: Solanum
Spesie:
S. mauritianum
Binomiale naam
Solanum mauritianum
Scop., (1788)
Sinonieme
  • Solanum auriculatum Aiton
  • Solanum carterianum Rock
  • Solanum pulverulentum Salisb.
  • Solanum tabaccifolium Vell.
  • Solanum verbascifolium var. auriculatum (Aiton) Kuntze
  • Solanum verbascifolium var. auriculatum Maiden
  • Solanum verbascifolium var. typicum Hassl.

Identifikasie

Dit het groot ovaalvormige grysgroen blare wat oortrek is met klein haartjies. Die blomme is pers met 'n groen middel. Die plant kan die hele jaar blom, maar die vrugte kom slegs in laat-lente tot die vroeë-somer voor.

Die luisboom kan tot 30 jaar lewe en word as 'n indringerplant in Suid-Afrika beskou.

Ander name

  • Afrikaanse naam: Groot bitterappel, luisboom.
  • Engelse naam: bugweed, tree tobacco, wild tobacco; Nieu-Seeland: flannel weed, kerosene plant, tobacco weed, woolly nightshade.
  • Zoeloenaam: igayintombi, isigwayana, umbanga banga.

Sien ook

Fotogalery

Tags:

Luisboom IdentifikasieLuisboom Ander nameLuisboom Sien ookLuisboom FotogaleryLuisboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos BekkerAnneli van RooyenVierde Industriële RevolusieGeslagsgelykheidVigsSnaarinstrumentKlitorisPriemgetalCorioliskragVerenigde State van AmerikaVerlede tydDinosourusJeugdagSwemNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGriepVergelykings (taalkunde)VrouNasiebouDataverwerkingWaterpokkiesAardeStollingsgesteenteNic de JagerSeptimius AwardsHeelgetalSlawernySikloonVlag van Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureLongGautengKunsElana AfrikaAluminiumOlimpiese SomerspeleNederlandHeidelberg, GautengMorfologie (taalkunde)Deon GrootGreta ThunbergDigitale en analogiese tydDemi Lee MooreBurgerregteOu Apostoliese KerkSuid-Afrikaanse InkomstediensLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaN.P. van Wyk LouwSowjetunieCleopatra VIISuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MoskouMenslike seksuele gedragKlimaatsverandering in AfrikaKolonisasieDistrik SesKrokodilKunsmatige algemene intelligensieYouTubeVersoeningsdagMielieSkerpioenBreinvliesontstekingMangelontstekingWerkwoordKangogrotteKlimaatveranderingKoppeltekenVaalrivierDie GelofteLyfstraf in skoleVerenigde KoninkrykDramaKindermishandelingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAnrich HerbstVerkoue🡆 More