Haar

In die mediese vakterminologie verwys haar (Latyn: pilus) na 'n onvertakte draadvormige verhoringde uitgroeisel van die opperhuid.

Haar
1 = Haarskag
2 = Opperhuid (epidermis)
3 = Smeermiddel (talk)
4 = Smeerklier (talkklier)
5 = Haarsakkie
Haar
'n Menslike haar (die foto beslaan 'n reghoek van 600µm x 400µm)

'n Haarskag is die deel van die haar wat buite die vel uitsteek.

'n Haarsakkie is 'n instulping van die opperhuid waarin die haarwortel lê.

'n Haarpapil is die verheffing van die bodem van die haarsakkie.

'n Haarwortel is die deel van 'n haar wat in die haarsakkie lê.

Die haarkolf is die knol-vormige, verdikte onderste stuk van 'n haarwortel.

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksismeDramaGeestesteuringMosambiekkanaalKunsmatige algemene intelligensieDiamantVraag en aanbodDonkieKommunikasieNierversakingStadSuikersiekteHolocaustSendelingposisieIntensiewe vormUnie van Suid-AfrikaDoelwitStaalApokriewe boekeMuishondTelwoordRenaissanceNeurenberg-verhoreMartin Luther King jr.SikloonKoolhidraatVeelvoudige sinOu Apostoliese KerkReënRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SelfkonsepRekeningkundeBeleggingWaterAnti-inflammatoriese middelAfrikaanse TaalmonumentNedersettingPankreasMediese diagnoseTradisionele literatuurBTWKimberleyLionel PetersonKunselementeSamestellingMorfologie (taalkunde)MosambiekVerenigde KoninkrykDuitse maselsPornografiese subgenresKartografieJacques LootsToringOnomatopeeFeminismeJeuksiekteTweede VryheidsoorlogDurbanWapen van Suid-AfrikaTierDokterToestand van materieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsTaalAnglisismeKlankverskynselsSpringbokGeelsugYstertydperkDrie-eenheidWoordsoortAardeKinderregteErosie🡆 More