Hyundai I20 Wrc

Die Hyundai i20 WRC is 'n wêreldtydrenmotor wat deur Hyundai gebou is vir gebruik vanaf die 2014 Wêreldtydrenkampioenskap.

Dit is gebaseer op die Hyundai i20 subkompakte motor, en onthul by die 2012 Paryse Motorskou. Die bekendstelling van die i20 merk Hyundai se terugkeer na die Wêreldtydrenkampioenskap na tien jaar se afwesigheid. Die motor het sy eerste mededingende verskyning by die 2014 Monte Carlo-tydren gemaak.

Hyundai i20 WRC
Hyundai I20 Wrc
Thierry Neuville en Nicolas Gilsoul met die Hyundai i20 WRC in die 2014 Rallye Deutschland.
Oorsig
Kategorie Wêreldtydrenmotor
Vervaardiger Hyundai
Tegniese spesifikasies
Onderstel Versterkte bakwerk met 'n gesweisde veelpuntrolhok volgens FIA-regulasies
Enjin Viersilinder turbo, 16-klepper
Transmissie 6-gang sekwensiële handratkas
Brandstof Shell FuelSave 95 of
Shell 95 RON loodvry
Kompetisiegeskiedenis
Span Vlag van Duitsland Hyundai Shell Wêreldtydrenspan
Vlag van Duitsland Hyundai Motorsport N
Renjaers Vlag van Australië Chris Atkinson
Vlag van Frankryk Bryan Bouffier
Vlag van Finland Juho Hänninen
Vlag van België Thierry Neuville
Vlag van Nieu-Seeland Hayden Paddon
Vlag van Spanje Dani Sordo
Vlag van Nederland Kevin Abbring
Debuut Vlag van Monaco 2014 Monte Carlo Tydren
Eerste wen Vlag van Duitsland 2014 Rallye Deutschland
Laaste wen Vlag van Duitsland 2014 Rallye Deutschland

Die motors word voorberei deur Hyundai se prestasie-afdeling, Hyundai Motorsport, by 'n werkswinkel in Frankfurt, Duitsland, en bestuur deur Thierry Neuville, met Juho Hänninen, Chris Atkinson en Dani Sordo as deel van die span se verdere inskrywings. 'n Derde i20 sal in die Portugese tydren vir Sordo gereed wees, met 2011 Produksiemotorwêreldtydrenkampioen Hayden Paddon in die derde motor in sewe tydrenne tydens die tweede helfte van die seisoen. Bykomende ontwikkelingswerk is uitgevoer deur Bryan Bouffier.

Vir 2015 is jaers Thierry Neuville, Dani Sordo en Hayden Paddon behou. Daarbenewens sal die Nederlander Kevin Abbring die hooftoetsbestuurder vir die nuwe Hyundai i20 WRC wees.

Oorwinnings vir die Hyundai i20 WRC

No. Tydren Seisoen Oppervlak Bestuurder Navigator
1 Hyundai I20 Wrc  2014 Rallye Deutschland 2014 Teer Hyundai I20 Wrc  Thierry Neuville Hyundai I20 Wrc  Nicolas Gilsoul
2 Hyundai I20 Wrc  2016 Rally Argentina 2016 Gruis Hyundai I20 Wrc  Hayden Paddon Hyundai I20 Wrc  John Kennard
3 Hyundai I20 Wrc  2016 Rally Italia Sardegna 2016 Gruis Hyundai I20 Wrc  Thierry Neuville Hyundai I20 Wrc  Nicolas Gilsoul

Sien ook

Verwysings

Tags:

HyundaiHyundai i20Monte Carlo-tydren

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YsterVigsOsoonuitputtingGianna MichaelsAkademiaMandalaVersamelnaamLys van Afrika-landeCradock-4AvbobLetterkundeChristogramKweekhuiseffekChristeneHoofstadAspoestertjieMarkus JoosteKaren WesselsWeer (meteorologie)XenofobieVoornaamwoordMilaanBeesPaulus van TarsusJapanNasiebouHemelvaartHomoniemVulvaMartin Luther King jr.Intensiewe vormSkoenlapperBrugKinderregteAfrikaanse WikipediaEmfiseemVryheidsdagKaapse VlakteMosesGroot Muur van ChinaGriepTafelbergIdioomGeelsugMensPaasfeesJesus van NasaretBruin huisslangKatPersoon (taalkunde)Labia (geslagsdele)KwaZuluErfenisdag (Suid-Afrika)DoziHoutIndonesiëKondensasieAfrikaanse TaalmonumentVersoeningsdagKolonisasieWerkwoordNylsvley-natuurreservaatArmeniëJan BlohmLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaOorKasterolieOntwikkelde landGriekwa-AfrikaansItaliëKoorsMusieksimboleDramaBorsteVlag van Suid-Afrika🡆 More