Werkswinkel: Kamer of gebou, met gereedskap, wat gebruik word om goedere te herstel of te maak

Sedert die Industriële Revolusie-era, is 'n werkswinkel 'n vertrek of gebou wat beide die plek en gereedskap (of masjinerie) verskaf, wat nodig mag wees vir die vervaardiging of herstel van vervaardigde goedere.

Werkswinkels was die enigste plekke van produksie tot en met die koms van industrialisering en die ontwikkeling van groter fabrieke. In die 20ste en 21ste eeu, bevat baie Westerse huise 'n werkswinkel in die garage, kelder, of 'n buiteskuur. Huiswerkswinkels bevat gewoonlik 'n werksbank, handgereedskap, kraggereedskap en ander hardeware.

Werkswinkel: Kamer of gebou, met gereedskap, wat gebruik word om goedere te herstel of te maak
Hierdie werkswinkel in 'n museum het gereedskap en voorrade wat reeds vir dekades in gebruik is.
Werkswinkel: Kamer of gebou, met gereedskap, wat gebruik word om goedere te herstel of te maak
'n Spoorwegwerkswinkel.

Spesialisasie

In sommige herstelbedrywe, soos by lokomotiewe en vliegtuie, word die herstelwerk in gespesialiseerde werkswinkels gedoen, soos in spoorwegwerkswinkels. Die meeste herstelwerk word in klein werkswinkels uitgevoer, behalwe waar industriële diens nodig is.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

FabriekGebouIndustriële RevolusieMassaproduksie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKarakteriseringAbstraksie (rekenaarwetenskap)OntwerpPoesChapmanspiek-rylaanGroepsgebiedewetBorskankerBoelieryWerkloosheidOlimpiese Somerspele20ste eeuLys van chemiese elemente volgens atoomgetalChristiaan Frederik BeyersJewgeni PrigozjinDrinkwatervoorsieningAfrikaanse woordelys en spelreëlsSeksismeMieliestronkGasPropagandaKommaSteve BikoLys van nedersettings in Suid-Afrika7de LaanMielieSean CombsEk is 'n Afrikaan (toespraak)BloeddrukSkildklierKatoenMaatskaplike verantwoordelikheidGautengBTWBloemfonteinFibonacci-reeksGeletterdheidWet op Bantoe-onderwysNatuurbewaringLys van Afrikaanse televisiereekseLys van politieke partye in Suid-AfrikaMaroela MediaTydMuskietOlimpiese Somerspele 2012Arabies-Israeliese konflikArabiesMikro-ekonomieKlimaatAngolese BurgeroorlogDroomTegnologieVaginale kankerPlaattektoniekElektrolietSout (chemiese stof)VeerAssonansieMenslike seksuele gedragAvbobLeeuTussenwerpselVormSpinnekopViëtnamMagsverheffingChroniese siekteConsolidated B-24 LiberatorAmateurradioHerpes simplexGeweldGeografie van Suid-AfrikaSeksuele opwekkingPesach🡆 More