Helshoogte

Helshoogte is 'n bergpas in die Wes-Kaap, Suid-Afrika op die R310-hoofpad oos van Stellenbosch.

Die pas is in 1854 gebou en gaan oor die nek tussen die Jonkershoekberge en Simonsberg. Op 378m bo seevlak bereik die pas sy hoogste punt en dit het 'n maksimum steilte van 1:10. Die oorsprong van die naam is onseker, sekere bronne sê die naam is afgelei van die donker en steil kloof waardeur die ou wapad gegaan het terwyl ander sê dit is as gevolg van die helling van die pad.

Sien ook

Bronne

Tags:

1854BergpasJonkershoekbergeR310 (Suid-Afrika)SimonsbergStellenboschSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaJan-Willem BreureNasionale lied van Suid-AfrikaSkerpioenProteaHomofoonHematurieBorskankerGroepsdrukKompasLongontstekingTrappe van vergelykingMickey MuisIslamAborsie in Suid-AfrikaSuid-EuropaAngolaSikloonLys van Kaapstad se voorstedeGeldAnilingusKankerNag van die lang messeHector PietersonKlein gekolde katKarakteriseringKoeffisiënt en magswortelKongo-krisisGeografie van Suid-AfrikaJodeStollingsgesteenteVleilandShakaSwartbewussynsbewegingKoos du PlessisPuberteitMenslike seksuele gedragSkaapGeskiedenis van Suid-AfrikaNatuurKoolstofMuskietStam (taalkunde)Staat PalestinaRooms-Katolieke KerkErfenisdag (Suid-Afrika)ToerismeSpinnekopAdolf HitlerKrampMierDelft, KaapstadJesus van NasaretKoos BekkerKrieketWaterpokkiesLandbouVeerSlag van Cuito CuanavaleKomplementêre kleureBrandmondsindroomKapitalismeDuitslandE-posJudaïsmeBruin huisslangMangelKultuurJohannes MeintjesRosa ParksLionel MessiGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNoord-KaapMusieksimboleGemeenskapsorganisasieEkostelsel🡆 More