Wolhaarstories

Wolhaarstories is 'n Afrikaanse rolprent wat op 23 September 1983 vrygestel is.

Dit is die eerste en enigste Afrikaanse rolprent waarin Leon Schuster gespeel het.

Wolhaarstories
Regisseur Bromley Cawood
Produksieleier Albie Venter
Met Hannah Botha
Ben Kruger
Leon Schuster
Uitgereik 23 September 1983
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n lekkerlag komedie.

Hoofrolspelers

Storielyn

Leon besluit om Tant Lissie van Nommer Asseblief 'n streep te trek deur hom voor te doen as 'n vryer wat reageer op haar advertensie in die "Opsitkers". Maar Lissie is nie meer op Overdorp nie. Haar suster is skielik oorlede onder verdagte omstandighede en dié se wewenaar en Lissie erf die Royal Hotel op Helshoogte. Haar wewenaar-swaer probeer om van Lissie ontslae te raak sodat hy en sy "skelmpie" die lewe kan geniet. Lissie dink dit is Oom Fasie wat haar nog steeds terroriseer wanneer Leon haar bel. Sy onskuldige oproep laat hom kniediep in die gebeure op Helshoogte beland - met pogings tot moord, 'n vrouvermomde ontsnapte uit 'n gestig, 'n ou Italiaanse dokter wat meer weet van spagetti as spuitnaalde, 'n lyk waarvan niemand ontslae kan raak nie; en 'n bielie van die Bosveld wat sy boelie teëkom.

Sien ook

Tags:

Wolhaarstories GenreWolhaarstories HoofrolspelersWolhaarstories StorielynWolhaarstories Sien ookWolhaarstories198323 SeptemberAfrikaansLeon Schuster

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AvbobKewerNG gemeente MurraysburgBiodiversiteitNasionale lied van Suid-AfrikaToekoms van die AardeOntbossingBloeddrukIslamWaterStedelike hitte-eilandWillie JoubertRoesBateGeografie van Suid-AfrikaSiya KolisiLionel PetersonNedersettingSlangLys van Suid-Afrikaanse musikanteBeroerteAfrikaanse Taalmonument (Welkom)BeurtkragToringArmoedeverligtingBTWLeierNarkoseSweedsLetterkundeVulkaanLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKommunismeJohnny RapidPersoonlike voornaamwoordSikloonGalblaasGesonde dieetCorioliskragSelfieNederlandMoskouCeresSharpeville-slagtingAsemhalingSteenkoolAfrikanersNeo-NazismeAnale kankerKevin RuddViëtnamProteïenHernubare energieAngolaReënspinnekopProteaKarnivoorDysselsdorpNasionaal-SosialismeAlkoholismeXenofobieGroot GatWaterkringloopWerkwoordMaagVerenigde State van AmerikaAnrich HerbstAarverkalkingKalsiumWeervoorspellingLieweheersbesieCremonaWet op Bantoe-onderwysDagboekHemelvaartsdag🡆 More