Ben Kruger

Ben Kruger (25 Maart 1957 – 25 Mei 2021), was 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Hy was bekend vir sy rolle van Okkie Ferreira in Binnelanders, Neef Gert in 7de Laan en Sakkie Bezuidenhoudt in die SAUK2 se dramareeks, Zero Tolerance. Hy sterf op 25 Mei 2021 in die ouderdom van 64 weens Covid-19.

Ben Kruger
Geboorte 25 Maart 1957
Bothaville
Sterfte 25 Mei 2021 (op 64)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Biografie

Kruger is op 25 Maart 1957 op Bothaville in die Vrystaat gebore. Sy pa was 'n pastoor in die plaaslike AGS-gemeente en sy ma 'n nooi van Bloemfontein. Op tweejarige ouderdom verhuis hulle na Kaapstad en op vierjarige ouderdom na Johannesburg waar hy sy skoolopleiding by die Hoër Seunskool Helpmekaar voltooi het.

Na skool het Kruger vir 18 maande diens in die Suid-Afrikaanse Vloot gedoen, waarna hy sy B.A. (Drama) aan die Universiteit van Pretoria verwerf.

Filmografie

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ben Kruger BiografieBen Kruger FilmografieBen Kruger VerwysingsBen Kruger Eksterne skakelsBen Kruger7de LaanBinnelandersCovid-19SAUK2Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaagsweerLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKlinkerJeugdagAnale seksItaliëKonsentrasiekampEerste WêreldoorlogProteïenNelson MandelaDiamantToringJacques LootsImpakte van toerismeWaterbesoedelingDistillasieTropiese sikloonKaapse florarykTydsoneRuslandSportPresident van Suid-AfrikaSendelingposisieGalblaasAfrikanersE-posAlliterasieUKhahlamba-DrakensbergparkEkonomiese sektorDirekte en Indirekte redePretoriaReg tot ‘n gesonde omgewingMonoloogLimfvatstelselNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPeriodieke tabelToekoms van die AardeWhatsAppGetalTsoenamiKlein-KarooWinnie Madikizela-MandelaFranse RewolusieApartheidGrondwetSonHulpwerkwoordVierkantswortelLeeuGrondbesoedelingBaälKappie (skryfteken)Soweto-opstandVoedselkettingVoornaamwoordNapoleon BonaparteTienie HollowayVioolErfenisAborsieDuitse maselsSpreeuSwawelSuurstofGroepsdrukRefentse MorakeBelastingNiemetaalZack du PlessisWetenskapTaalNasiebouBeleggingMangelontstekingAnti-inflammatoriese middelMenslike skelet🡆 More