Hamerkop: Voëlspesie

Die Hamerkop (Scopus umbretta) is 'n mediumgrootte voël wat in Afrika suid van die Sahara) en in Wes-Arabië aangetref word.

As gevolg van die hamerkop se unieke eienskappe is die spesie self ook 'n genus (Scopus) en 'n familie (Scopidae).

Hamerkop
Hamerkop: Algemene beskrywing, Verspreiding, Fotogalery
Hamerkop: Algemene beskrywing, Verspreiding, Fotogalery
In die Krugerwildtuin
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Scopidae

Bonaparte, 1849
Genus:
Scopus

Brisson, 1760
Spesie:
S. umbretta
Binomiale naam
Scopus umbretta
Gmelin, 1789

Algemene beskrywing

Identifikasie

Mediumgrootte voël (56 cm). Die vorm van die kop en kuif herinner aan 'n hamer en is die oorsprong van die naam vir die voël. Bruin vere bedek die hele voël.

Dieet

Voedsel bestaan uit vis, paddas, knaagdiere en ander klein diertjies.

Ander name

  • Engelse naam: Hamerkop
  • Duitse naam: Hammerkopf
  • Wetenskaplike naam: Scopus umbretta

Verspreiding

Afrika suid van die Sahara, Madagaskar en Suidwes-Arabië in alle vleiland-gebiede. Hierdie voëls word gewoonlik alleen of in pare aangetref.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Hamerkop Algemene beskrywingHamerkop VerspreidingHamerkop FotogaleryHamerkop Sien ookHamerkop VerwysingsHamerkop Eksterne skakelsHamerkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunsNeurenberg-verhoreTolla van der MerweAmateurradio3D-rolprentAardverwarmingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWoordsoortNatuurlike hulpbronNederlandToestand van materiePinksterBeesSelfoonMorfologie (taalkunde)ErosietipesChristendomAardeVakbondGroot DepressiePaasfeesWikiCarike KeuzenkampPiesangDiarreePlaattektoniekAustraliëSwart menseOmgewingskwessies in Suider-AfrikaArendDialoog in fiksieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWoordeboek van die Afrikaanse TaalKrimpvarkieSteenkoolPerdInflasieLys van Suid-Afrikaanse skrywersOligopolieVarkNelson MandelaSpinnekopDriedimensioneelTrekarbeidArabies-Israeliese konflikMuskietNoord-KaapKankerBorsteMikro-ekonomieMoedersdagSeksismeXenofobie in Suid-AfrikaDie ontstaan van die dramaGeskiedenis (vakgebied)FotosinteseAngolese BurgeroorlogStilleweVoegwoordWoestynJaarToerismeSanskritShakaSirkusGroot-VisrivierLys van bekende Suid-AfrikanersAtoomKrieketMiddelmisbruikXenofobieGrondbesoedelingLondenVraag en aanbodRefleksiePolisieElektrode🡆 More