Hamer

'n Hamer is 'n stuk gereedskap wat gebruik word om spykers in voorwerpe soos hout in te slaan.

Dit het 'n lang steel aan die een kant waaraan vasgehou word, en 'n plat oppervlakte aan die ander kant waarmee die voorwerp getref word.

Hamer
Die kop en klou van 'n hamer.
Hamer
'n Hamer.

Hamers is gevaarlik en moet versigtig gehanteer word. As jy misslaan, kan jy jouself raakslaan en beseer. Jy kan byvoorbeeld jou vingers potblou slaan. Hamers is ook al as wapens gebruik.

Sommige hamers het 'n klou aan die agterkant waarmee spykers uitgetrek kan word. Die klou is 'n V-vormige groef waarom die spyker se kop gehak word. Die spyker word dan met 'n rolbeweging uitgedwing.

Verwysings

Tags:

HoutSpyker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MensRacheltjie de BeerSleutel (musiek)Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAkademiaYouTubeGeskiedenis van Suid-AfrikaOrtopedieTandbederfOogproblemeSuiwelprodukSuid-Afrikaanse randOntbossingPubiese hareGeweldBosvarkBoelieryVoortrekkermonumentMenslike seksuele gedragAlliterasieHoofstadSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeGetalLongontstekingDikdermMeeueFotosinteseInflasieTransatlantiese slawehandelGrondwet van Suid-AfrikaWeervoorspellingPaasfeesSelakantBloedsomloopstelselKongo-krisisLys van Suid-Afrikaanse musikanteSoogdierDermpoliepSuid-AfrikaLieweheersbesieWoordPornografiese subgenresUKhahlamba-DrakensbergparkSoutsuurVersoeningsdagTamatieWright-broersIdioomWerkloosheidSpinnekopSinoniemVloeistofVryheidsmanifesUnie van Suid-AfrikaKoue OorlogInnes en Franna BenadéSkoenlapperLeeuDansGroot TrekSpringbokRenaissanceWetenskaplike klassifikasieSirkelHoenderSoortnaamAtoomLeonardo da VinciNederlandRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Trappe van vergelykingVerkoueGoudMusieksimboleWapen van Suid-Afrika🡆 More