Puget Sound-Vlootwerf: Skeepswerf in Bremerton, Washington, VSA

Puget Sound-vlootwerf, amptelik Puget Sound Naval Shipyard and Intermediate Maintenance Facility (PSNS & IMF), is 'n Verenigde State van Amerika Vlootwerf wat 179 akker (0,7 km²) beslaan op Puget Sound in Bremerton, Washington in ononderbroke gebruik sedert sy stigting in 1891; dit het ook bekend gestaan as Bremerton-vlootwerf.

Dit word in die suide begrens deur Sinclair Inlet, in die weste deur die Bremerton-aanhangsel van die vlootbasis Kitsap, en in die noorde en ooste deur die stad Bremerton, Washington. Dit is die grootste see- aanleg in die Stille Oseaan-Noordweste en een van die grootste nywerheidsinstallasies in die staat Washington. PSNS & IMF bied aan die vloot onderhoud, modernisering en tegniese en logistieke ondersteuning, en het 14 000 mense in diens.

Puget Sound-vlootwerf is in 1891 gestig as 'n vlootstasie en word in 1901 aangewys as Navy Yard Puget Sound. Tydens die Eerste Wêreldoorlog het die vlootwerf skepe gebou, waaronder 25 ondergangers, sewe duikbote, twee mynveërs, sewe sleepbote en twee ammunisieskepe, asook 1700 klein bote. Tydens die Tweede Wêreldoorlog was die skeepswerf se primêre poging om gevegskade aan skepe van die Amerikaanse Vloot en dié van sy bondgenote te herstel.

Skip-duikboot-herwinningsprogram

In 1990 het die vloot die Ship-Submarine Recycling Program (SRP) gemagtig om kernaangedrewe skepe by PSNS te herwin. Ongeveer 25% van die werkslading van die werf behels deaktivering, wegdoen van reaktorruimte en herwinning van skepe. Dit is baanbrekerswerk in 'n omgewingsveilige metode om kernkrag-aangedrewe skepe te deaktiveer en te herwin. Hierdie proses plaas die Amerikaanse Vloot in die rol van die wêreld se enigste organisasie wat kernaangedrewe skepe ontwerp, bou, bedryf en herwin.

Reserwevloot

Die skeepswerf huisves 'n gedeelte van die Amerikaanse reserwevloot, 'n groot versameling onaktiewe Amerikaanse vlootskepe, insluitend die vliegdekskip USS Kitty Hawk (CV-63). Kitty Hawk word gestoor ((en) mothballed) ingeval dit in die toekoms deur die vloot benodig word.

Galery

Verwysings

Tags:

Puget Sound-Vlootwerf Skip-duikboot-herwinningsprogramPuget Sound-Vlootwerf ReserwevlootPuget Sound-Vlootwerf GaleryPuget Sound-Vlootwerf VerwysingsPuget Sound-VlootwerfAmerikaanse Vloot

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorsteLongMusieksimboleOsloApokriewe boekeRuslandAlkoholismeEiffeltoringEmilia ClarkeDanny TrejoEstlandRekenaarPoësiePornografiese akteurArendRekenaarwetenskapSuiderkruisTierAalwynGeskiedenis van die BoererepubliekeWerkloosheidNarsismeButch en femmeNjalaNew YorkVingerseksBlourokkeVangueriopsisPapegaaieXRehoboth-bastersTerence CooperChlorofilDie Real Housewives van die WynlandeMilitêre diensplig in Suid-AfrikaGlottaalTweede VryheidsoorlogOos-KaapLouis GussDemokrasieWes-KaapSuid-Afrikaanse InkomstediensVulkaanEb3Pragmatiek (taalkunde)Lys van lande volgens bevolkingLandbou in Suid-AfrikaKankerPostmasburgLys van hoofstedeBrongitisGravis-aksenttekenSowjetunieJames BrolinPornografieLidwoordDie GelofteKoos KombuisWapen van Suid-AfrikaAfrikaBeroerteLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentAarverkalkingBreinKathleen BurkeSelfstandige naamwoordLaingsburgvloedGriepKlitorisRichard KlineBywoordSpringbokkeWoordeboek van die Afrikaanse TaalAntoniemAngkor Wat🡆 More