Grens Tussen Suid-Afrika En Mosambiek

Die grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek van 496 kilometer (308 myl) word in twee segmente verdeel, slegs onderbreek deur die koninkryk Eswatini.

Die noordelike segment, wat 410 kilometer (255 myl) lank is, strek noord-suid langs die Lebomboberge vanaf Zimbabwe (insluitend die hele oostegrens van die Krugerwildtuin) tot by Eswatini. Die suidelike segment, wat 81 kilometer (50 myl) lank is, loop oos-wes deur Maputaland van Eswatini tot aan die Indiese Oseaan.

Grens Tussen Suid-Afrika En Mosambiek
Die grens tussen Suid-Afrika (oranje) en Mosambiek (groen)
Grens Tussen Suid-Afrika En Mosambiek
Grenspos by Kosibaai
Grens Tussen Suid-Afrika En Mosambiek
Grenspos by Giriyondo in die Krugerwildtuin
Grens Tussen Suid-Afrika En Mosambiek
Pafuri-grenspos, Suid-Afrikaanse kant

Grensposte

Hieronder is 'n lys van grensposte tussen Suid-Afrika en Mosambiek.

Grenspos Ure oop Provinsie Buurland
Giriyondo 08:00–16:00 Limpopo (slegs vir toeriste)
Kosibaai 08:00–17:00 KwaZulu-Natal Mosambiek
Lebombo 24 uur per dag Mpumalanga Mosambiek
Pafuri 08:00–16:00 Limpopo Mosambiek

Verwysings

Grense van Suid-Afrika Grens Tussen Suid-Afrika En Mosambiek 

NamibiëBotswanaZimbabweMosambiekEswatiniLesotho

Tags:

EswatiniIndiese OseaanKilometerKrugerwildtuinLebombobergeMaputalandMylZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stedelike hitte-eilandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BesproeiingMIVMurraysburgSeksismeElektrisiteitGriekwa-AfrikaansNetbalKoos du PlessisSmaakHeuningbyBruce FordyceRenaissanceLys van kinderspeletjiesSkaapJohan VorsterAustraliëLyfstraf in skoleAfrikanernasionalismeHematurieAnale kankerDuitslandPropagandaVierde Industriële RevolusieHeupAfrikaansRuan PienaarBotswanaSelfmoordStaalWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaCoca-ColaSonLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSanskritFiela se kindKapitaal (ekonomie)NierHidroulikaKontinentBlaarSpelerposisies in rugbyAntjie KrogJo BlackDesmond TutuSamestellende afleidingKongo-krisisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePinksterAngssteuringHoofkarakterBysteekHartaanvalAkroniemFinale OplossingOlimpiese SpeleBeesvleisNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMagneetLys van Afrikaanse televisiereekseEkonomiese sektorEreksieKonsentrasiekampGrondbesoedelingTrappe van vergelykingAnale seksWaterbesoedelingByBrongitisEkonomiePoësieEllipstekenThomas EdisonCurly HowardMiddelmisbruik🡆 More