Maputaland

Maputaland is 'n natuurlike streek van Suider-Afrika.

Dit is in die noordelike deel van die provinsie van KwaZulu-Natal tussen Eswatini en die kus geleë. In 'n wyer sin kan dit ook die suidelike streek van Mosambiek insluit. Die voëlroetes en koraalriwwe aan die kus is groot toeristeaantreklikhede.

Maputaland is in Suid-Afrika
Maputaland
Maputaland
Ligging van Maputaland

Geografie

Maputaland word begrens deur die Lebomboberge in die weste en die Indiese Oseaan in die ooste. Dit beslaan 'n gebied van ongeveer 10 000 km2, wat benaderd vanaf die dorp Hluhluwe en die noordelike dele van die iSimangaliso-vleilandpark na die grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek strek, of selfs oor die grens tot by Maputo, die hoofstad van Mosambiek.

Die meestal plat streek voer die Phongolo- en Mkhuzeriviere. Hierdie streek bevat die meeste vene van Suid-Afrika.

Tongaland

Die Suid-Afrikaanse deel van Maputaland was vroeër bekend as Tongaland, so vernoem na die Tsonga-stam wat hier woon. Op 11 Junie 1895 is Tongaland deur Groot Brittanje geannekseer.

Tongaland, die naam van die tradisionele streek van die Tsonga, word nie meer algemeen gebruik nie. Dit kan egter steeds in wetenskaplike studies gevind word, sowel as in die name van sekere spesies, soos die Tongaland kannibaal-slak (Natalina wesseliana), tongaboomaalwyn (Aloidendron tongaense), en tongalandbroodboom (Encephalartos ferox).

Verwysings

Sien ook

Tags:

Maputaland GeografieMaputaland TongalandMaputaland VerwysingsMaputaland Sien ookMaputalandEswatiniKoraalriwweKwaZulu-NatalMosambiekSuider-AfrikaToeriste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tropiese sikloonSuid-Afrikaanse randSomerPaasfeesNeurenberg-verhoreOudtshoornKernkragDigvormGeskiedenis (vakgebied)Vlag van Suid-AfrikaYslandMagneetWerkersdagVars waterAborsie in Suid-AfrikaSinkFibonacci-reeksAartappelAnilingusAkademiaRymHartaanvalLenteWolfLetterlike en figuurlike taalgebruikAfrikanernasionalismeSonGoogle TranslateByDierHokkieHomofoonTydNoord-KaapOopbroninhoudSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KlereMikro-ekonomieSweedsBlaarNG gemeente JansenvilleHandré PollardApartheidTwaalf Stamme van IsraelLandbouKhoikhoiSeekoeiWaterkringloopWinterDie ontstaan van die dramaPenisTemperatuurPersoon (taalkunde)Nederduitse Gereformeerde KerkHindoeïsmeFacebookSteenkoolVingerseksDistrik SesBruto binnelandse produkKrieketLiewe HeksieLys van hoofstedeLeierskapConsolidated B-24 LiberatorKolitisTafelbergSelfoonHeupDuitslandKultuurVigsLys van Suid-Afrikaanse skrywersPeriodieke tabelDawid🡆 More