Grens Tussen Suid-Afrika En Lesotho

Die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho is 1 106 kilometer (687 myl) lank en vorm 'n voltooide sirkel, omrede Lesotho ingesluit en omring word deur Suid-Afrika aan al sy grense.

Grens Tussen Suid-Afrika En Lesotho
Die grens tussen Lesotho (groen) en Suid-Afrika (oranje)
Grens Tussen Suid-Afrika En Lesotho
Lesotho word in sy geheel deur Suid-Afrika omring
Grens Tussen Suid-Afrika En Lesotho
Suid-Afrikaanse grenspos by die Sanipas
Grens Tussen Suid-Afrika En Lesotho
Pekabrug, 'n grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant

Die grens volg die Caledonrivier, die waterskeiding van die Drakensberg, die Telerivier, die Oranjerivier, die Makhalengrivier, en 'n reeks hoë gebergtes terug tot by die Caledon.

Grensposte

Hier is 'n lys van grensposte tussen Suid-Afrika en Lesotho.

Grenspos Ure oop Provinsie Buurland
Boesmansnek 08:00–16:00 KwaZulu-Natal Lesotho
Caledonspoort 06:00–22:00 Vrystaat Lesotho
Ficksburgbrug 24 uur Vrystaat Lesotho
Makhalengbrug 08:00–16:00 Vrystaat Lesotho
Maserubrug 24 uur Vrystaat Lesotho
Monantsapas 08:00–16:00 Vrystaat Lesotho
Ongeluksnek 08:00–16:00 Oos-Kaap Lesotho
Pekabrug 08:00–16:00 Vrystaat Lesotho
Qachasnek 06:00–22:00 Oos-Kaap Lesotho
Ramatseliso's Gate 08:00–16:00 Oos-Kaap Lesotho
Sanipas 06:00–18:00 KwaZulu-Natal Lesotho
Sepapushek 08:00–16:00 Vrystaat Lesotho
Telebrug 06:00–22:00 Oos-Kaap Lesotho
Van Rooyenshek 08:00–22:00 Vrystaat Lesotho

Verwysings

Grense van Suid-Afrika Grens Tussen Suid-Afrika En Lesotho 

Namibië • Botswana • Zimbabwe • Mosambiek • Eswatini • Lesotho

Tags:

KilometerLesothoMylSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trappe van vergelykingDoziPuberteitSonnestelselSonBloemfonteinWaardeProteïenOutismeHerbivoorDiepaartromboseNamibwoestynKlem-in-die-kaakGautengSeeKunselementeDemokrasieGlobaliseringIntensiewe vormAppel (sanger)Kappie (skryfteken)HomofobieLood(IV)oksiedSamelewingAnneli van RooyenYsbeerNic de JagerInsekKoalaOos-KaapCarles PuigdemontProstaatkankerWalvisjag in Suid-AfrikaPoesNelson MandelaAdolessensieChlorofilGordelroosHipoteseRotskunsHandel (ekonomie)Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKunsmisOsoonlaagWysheidKompasSoogdierHartHomofoonSinoniemKlankverskynselsKindermishandelingEkologieHaaieOrganisasie sonder winsoogmerkSpringbokAndré SchwartzWoordeboek van die Afrikaanse TaalIngenieursweseTussenwerpselMondDuitslandAsiëBeerBreinkaartPlantaardige olieReënspinnekopVoedselkettingMaagsweerRooikatProteaSlaginstrumentJohannes MeintjesKoedoeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaChirurgieSeksualiteitMantisL🡆 More