Franse Akademie Vir Wetenskappe

Die Franse Akademie van Wetenskappe (Frans: Académie des sciences) is 'n geleerde vereniging wat in 1666 deur Lodewyk XIV op die voorstel van Jean-Baptiste Colbert gestig is om die gees van die Franse wetenskaplike navorsing aan te moedig en te beskerm.

Dit was aan die voorpunt van wetenskaplike ontwikkeling in Europa in die 17de en 18de eeu, en is een van die oudste wetenskaplike akademies. Dit is tans onder die leiding van Sebastien Candel (President van die Akademie), en is een van die vyf akademies van die Institut de France.

Franse Akademie Vir Wetenskappe
Die Institut de France in Paris waas die Akademie gesetel is.

Presidente

  • 1800 Napoleon Bonaparte
  • 1906 Henri Poincaré
  • 1952 Albert Caquot
  • 2001–2002 Hubert Curien
  • 2003–2004 Étienne-Émile Baulieu
  • 2005–2006 Édouard Brézin
  • 2007–2008 Jules Hoffmann
  • 2009–2010 Jean Salençon
  • 2011-2012 Alain Carpentier
  • 2013–2014 Philippe Taquet
  • 2015-2016 Bernard Meunier
  • 2017-2018 Sébastien Candel

Bron: French Academy of Sciences

Medaljes, toekennings en pryse

Die Franse Akademie van Wetenskappe ken jaarliks ongeveer 80 pryse toe, wat die onderstaande insluit:

  • Die Grande Médaille
  • Die Lalande Prys, sedert 1802
  • Die Valz Prys, sedert 1877
  • Die Richard Lounsbery Award
  • Die Prix Jacques Herbrand
  • Die Louis Bachelier Prize
  • Die Prix Michel Mon sedert 1977
  • Die Leconte Prys, sedert 1886

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Franse Akademie Vir Wetenskappe PresidenteFranse Akademie Vir Wetenskappe Medaljes, toekennings en pryseFranse Akademie Vir Wetenskappe VerwysingsFranse Akademie Vir Wetenskappe Eksterne skakelsFranse Akademie Vir Wetenskappe166617de eeu18de eeuEuropaFrankrykFransJean-Baptiste ColbertLodewyk XIV van Frankryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EugenetikaEben EtzebethTrigeminale neuralgieKasterolieOos-KaapRassismeChirurgieKnieMenstruasieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Uitwerking van klimaatsveranderingTafelbergInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandBruce FordyceSlawernyVennootskapLitiumGregoriaanse kalenderGasAfvalbestuurErica BoyerAngssteuringGrondsoorteVloeistofVolhoubaarheidKweekhuiseffekHulpwerkwoordEerste WêreldoorlogAfrikaanse TaalmonumentPirow BekkerGordelroosSlag van Cuito CuanavaleLandbouVaginaReënspinnekopAktuarisdgbsjMaatskaplike verantwoordelikheidGemeenskapAspoestertjieJeugdagWeer (meteorologie)AgtervoegselPomeloStedelike hitte-eilandPaulus van TarsusCarike KeuzenkampPiesangBorsteFinale OplossingSprokieMaroela MediaKrokodilPalestyneVarkgriepHondKomplementêre kleureLatynNazi-DuitslandLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaMoslemRymKoolhidraatWaarheid-en-versoeningskommissieSuid-Afrika-WetByvoeglike naamwoordSuid-Afrikaanse randAnale seksMoskouPornografieVenda (taal)WitbloedselOman AirLugbesoedelingAdolf HitlerNamibiëPseudowetenskap🡆 More