Fladderpapiertjie

Die Fladderpapiertjie (Leptosia alcesta Stoll.) is 'n vlinder wat in Suid-Afrika voorkom.

Fladderpapiertjie
Fladderpapiertjie
'n Fladderpapiertjie in KwaZulu-Natal L. a. inalcesta
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Leptosia
Spesie:
L. alcesta
Binomiale naam
Leptosia alcesta
Stoll.1782 (in Cramer: Pap. l':xOI. IV: 175, pI. CCCLXXIX, A (.-\frica).)

Dis 'n spesie van die tropiese Afrika wat voorkom van die westelike bosse oor Sentraal- na Oos-Afrika en vandaar suidelik tot die warmer noordoostelike dele van Suider-Afrika. 'n Ondersoort kom op Madagaskar voor. Mannetjies en wyfies is eenders. Bokant: die grondkleur is wit. Die voorvlerk het 'n swart band aan die punt en 'n swart kol. Onderkant: die kol op die voorvlerk is opvallend.

'n Enkel eier word gelê op 'n jong eindblaar van die gasheerplant, wat aan die genus Capparis (kapperbos) uit die Capparidaceae behoort.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BotswanaFanie OlivierOrthopteraUnited Democratic FrontDokterJohannesburgRynVoyeurismeAfro-AmerikanersHartversakingBorskankerOrganismeTonteldoosLongontstekingTurkyeAtoomSeksueel oordraagbare infeksieSex (toneelstuk)WMieliestronkWorsie VisserSendelingXKonsonantImpakte van toerismeKlitorisKangaroeColeskeLys van elemente volgens simboolJaco du PlessisPampoentjiesPegasus-projekPenetrasieJudaïsmeDanie du ToitKEmosieHorlosieEnsiklopedieBetteridge se opskrifwetKalifornië2023 Monaco Grand PrixBraaiSkilpadMaselsVliegtuigMalariaVersamelnaamBreinGeskiedenis van erotiese afbeeldingsLikkewaanStaalKrieketDikdermAprilVaginale kankerRooibokWikimedia-stigtingTheuns JordaanKankerTepelIndiëLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSkildklierHeidelberg, GautengCyril RamaphosaSuider-Afrikaanse ietermagogClive BruceBruin huisslangAardverwarmingHoofpynTaylor SwiftFJan BlohmYouTubeMiljard🡆 More