Clive Bruce: Suid-Afrikaanse country-sanger

Clive Bruce is 'n Suid-Afrikaanse country-sanger en stiefkind van Virginia Lee.

Hy maak sy eerste opnames as agtergrondsanger en baskitaarspeler in die 1960's. Later bemeester hy die klawerbord, tromme, kitaar en ander instrumente. In 1971 bereik hy die nommer een posisie op LM Radio se treffersparade, asook die 11de plek op die SA Top-20 Treffersparade met Sally Sunshine. In 1981 bereik sy treffer If You’ve Got Nothing On Tonight die 16de plek op die treffersparade en in 1996 behaal sy album One Last Kiss goue status. Hy was ook die eerste stem van 'Sarel Seemonster' op die Afrikaanse TV-program Wielie Walie gewees.

Clive Bruce
GeboortenaamClive Bergman
Ook bekend asMidnight Cowboy
GeboreKaapstad
GenresCounty-musiek
Beroep(e)Sanger, musikant
InstrumenteStem, kitaar, ens.
EtiketteSelect
Webwerfclive-bruce.co.za

In 1985 word hy genader om die TV-reeks Sing Country op TV4 aan te bied. Hierdie program is in die Zillertal-restaurant in Pretoria opgeneem en vir 5 jaar laat op Sondagaande uitgesaai. Die program het hom die bynaam Midnight Cowboy besorg. Daarna was hy van 1993 tot 1996 die aanbieder van die musiekvideo-versoek-program Rewind gewees.

Tydens die Aardklop-kunstefees van 2002 in Potchefstroom ontvang Bruce 'n platinum-toekenning van sy platemaatskappy, Select, vir die verkope van meer as 75 000 eenhede van sy drie albums One Last Kiss, Just One More Dans en My God Loves Me.

Diskografie

  • Because he lives, 2010
  • Grootste Treffers en Country Gunstelinge, 2008
  • Die Kitaar Dans Lekker, 2006/2008
  • Tie a Yellow Ribon, 2006
  • Wil jy weer dans, 2002
  • Clive Bruce Sings The Hits of Don Williams, 2001
  • All The Wrong Reasons, 2000
  • Euro Country, 1999
  • Golden Country Hits Vol. 2, 1999
  • My God Loves Me, 1998
  • Greatest Hits, 1998
  • River Of Tears, 1997
  • Just One More Dance, 1996
  • One Last Kiss, 1996
  • Written On The Wind
  • Tips Of My fingers
  • Sally Sunshine
  • Ruby
  • Like An Eagle
  • Forget Me Not
  • Country Style Rock

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Clive Bruce DiskografieClive Bruce Sien ookClive Bruce VerwysingsClive Bruce Eksterne skakelsClive BruceBaskitaarKitaarLM RadioSuid-AfrikaTrommeVirginia Lee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sekondêre sektor van die ekonomieGeldeenheidVars waterVulvaKinkhoesAarverkalkingWiskundeTarentaleMaatskaplike verantwoordelikheidSteve BikoVolstruisToerismeMotSiekteStam (taalkunde)2001Enkelvoudige sinKopieregVoedingPeriodieke tabelLeonardo da VinciVincent van GoghWinnie Madikizela-MandelaKunsmatige intelligensieNoordwesVoorvoegselPlaattektoniekPampoentjiesOseaanbesoedelingWebwerfLongOlimpiese SomerspeleJodeKatNederlandNG gemeente JansenvilleIntensiewe vormDramaBlaarPolisieMaroela MediaVulkanismeWaterbesoedelingAborsiePad na jou hartJansenvilleSoogdierMondGreen PornoVingerseksVraag en aanbodAngina pectorisKorrupsieHartaanvalKoue OorlogWatersuiweringKunsmatige algemene intelligensieNatuurbewaringGoeie VrydagKurt-Lee ArendseBruin menseSeilvaartJode in Suid-AfrikaWillie JoubertAngssteuringKindersiektesPinksterAntoniemLys van elemente volgens simboolSwedeLentePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMierKwaZulu-NatalBreinvliesontstekingOnderhandelinge om apartheid te beëindigJaco Jacobs🡆 More