Ftp-Kliënt

'n FTP-kliënt is 'n rekenaarprogram waarmee lêers via die FTP-protokol met 'n FTP-bediener uitgeruil kan word (beide oplaai en aflaai).

Ftp-Kliënt
Ikoon wat 'n FTP-aflaai op 'n webtuiste aandui.

Bekende FTP-kliënte vir Microsoft Windows sluit in: WS-FTP, CuteFTP en FileZilla. Vir Mac OS X is daar Cyberduck, 'n bekende oopbron kliënt. Meeste bedryfstelsels (soos UNIX en Linux) het 'n ingeboude FTP-kliënt wat deur die 'ftp'-opdrag uitgevoer kan word. Baie webblaaiers het ook (soms beperkte) FTP-funksionaliteit. Firefox het byvoorbeeld 'n plugin, genaamd FireFTP Geargiveer 29 Mei 2008 op Wayback Machine, wat Firefox 'n volwaardige FTP-kliënt kan maak.

FTP bied geen enkripsie nie en word as onveilig beskou. As enkripsie vereis word, kan SCP, 'n program wat SSL-enkripsie inspan, gebruik word om lêers veilig te ontvang of te versend.

Tags:

FTP-bedienerFile Transfer ProtocolRekenaarprogram

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vergelykings (taalkunde)KlimaatveranderingBrongitisParlement van Suid-AfrikaDiarreeRassisme in AfrikaEkonomieBloeddrukPampoentjiesWetenskapRugbyBoesmanCSSMaagMonopolieJan van RiebeeckDrinkwaterE-posAkroniemMateriaalVerkleinwoordKaapstadGewone luislangWikimedia-stigtingKorrupsieBorskankerCarike KeuzenkampErektiele disfunksieKommaSeisoenOogproblemeEiffeltoringSosiale mediaNoag se arkMierMaroela MediaSpringbokVioolDwelmmiddelMantisKlereJoodse kalenderPrimêre sektor van die ekonomieNatuurrampKultuurHondBysteekOutismeKappie (skryfteken)DriehoekPoësieStokely CarmichaelAfrikaBreinvliesontstekingAppel (sanger)Jo BlackSuid-AfrikaWiskundeGautengNic de JagerKonsentrasiekampDroomZimbabweBartolomeus DiasPerdVolumeIdioomAfrikaanse TaalmonumentKlimaatsverandering in AfrikaAngina pectorisKarooFiela se kindVerantwoordelikheid🡆 More