Evelyn Dalberg

Evelyn Dalberg (1939 - ) is 'n bekende Suid-Afrikaanse operasangeres wat gereeld as mezzosopraan of alt vir die destydse streekrade van Suid-Afrika opgetree het.

Sy het verskeie belangrike pryse vir haar rolle van die streekkunsterade ontvang.

Evelyn Dalberg
Dekblad van die 1903 uitvoering van die opera, Madame Butterfly

Dalberg is op 23 Mei 1939 in Leipzig, Duitsland, gebore en is die enigste kind van die Britse bas Frederick Dalberg en die Duitse sopraan Ellen Winter. Sy het haar musiekopleiding aan die Guildhall School of Music in Londen ontvang en in 1953 as 'n ad hoc-lid in die koor van die Covent Garden gesing. Gedurende 1957 het sy na Duitsland vertrek, waar sy sopraanrolle aan die Koblenz-teater gesing het.

Ná haar huwelik met Werner EichIer, 'n Duitse fagotspeler, het hulle hul in Suid-Afrika gevestig. In 1967 is sy aangestel as lektrise in sang aan die Suid-Afrikaanse Musiekkollege in Kaapstad. Sy was vir 'n lang tydperk 'n lid van die permanente operagroep van Kruik.

Haar opera-repertorium sluit onder meer in Ulrica in Un Ballo in Maschera, Suzuki in Madama Butterfly, Amneris in Aïda en Carmen.

Bronnelys

Tags:

OperaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vergelykings (taalkunde)MaagsweerWiki CommonsMangelontstekingSuid-Afrikaanse InkomstediensSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKindermishandelingWieg van die MensdomHomofoonEnkelvoudige sinKrimpvarkieLandbouJuraAssonansieLenteNederduitse Gereformeerde KerkMynbouJodeBorskankerMeningsverskil oor aardverwarmingAtoomMurraysburgSuiwelprodukAarverkalkingSpeelkaartVaginaKrokodilBesproeiingSkaakVaste stofDundermMeervoudKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVolstruisMuskietStereotipeVarkgriepNelson MandelaReënKontinentSkoenlapperPolitieke partyTandbederfTweede WêreldoorlogAsiëOrgasmeVlieënde HollanderTsongaPaarl GimnasiumCleopatra VIISelfoonVars waterWaterDriedimensioneelPseudowetenskapKweekhuisgasBrandmondsindroomAfrikaBuffelSosiale mediaCarike KeuzenkampElektroniese of digitale mediaNag van die lang messeBaljuSendelingposisieVryheidsdagLys van Joodse feeste en herdenkingsArmoedeWeer (meteorologie)ArmoedeverligtingGemeenskap20ste eeuKletsrymVerkoueLionel MessiAfrikaans🡆 More