Fagot

Die fagot (ook bekend as die baspyp) is ʼn besondere lang houtblaasinstrument, en ten einde dié blaasinstrument meer hanteerbaar te maak word dit in 'n U-vorm teruggevou.

Vanweë die lengte het die toonomvang na onder baie uitgebrei sodat dit 'n totale omvang van meer as drie oktawe het.

Fagot
Fagot

Gedurende Bach en Handel se tyd het die fagot vier kleppe gehad. Die instrument is in die laat 18e eeu en in die 19e eeu tegnies deur Carl Almenraeder en Wilhelm Heckel verbeter. Dit is 'n dubbelrietinstrument en is verwant aan die hobo.

Fagot
Fagot en kontrafagot

Die toonmoontlikhede van die fagot is feitlik onbeperk. Afgesien van sy ryk en warm klanke, wat hom veral geskik maak vir solopassasies, kan hy ook uitstekend aansluit by die strykers en die koperseksie in die orkes. Vinnige lopies en staccato's word ook met gemak hanteer. Veral die staccato-gedeeltes word dikwels vir komiese effekte gebruik, wat dan ook die fagot die bynaam "nar van die orkes" besorg het.

Die kontrafagot is 5,93 m lank en is in 'n dubbele U-vorm teruggevou. Dit kan 'n oktaaf laer as die fagot speel.

'n Persoon wat die fagot bespeel, word 'n fagotblaser genoem.

Sien ook

Bekende werke vir fagot

Noemenswaardige fagotblasers

Verwysings

Bronne

Tags:

Fagot Sien ookFagot VerwysingsFagot BronneFagotBlaasinstrumentHoutblaasinstrument

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Intensiewe vormIngrid JonkerRekeningkundeGoogleWikimedia-stigtingMangelGewone breukeSatellietTrappe van vergelykingPriemgetalEmfiseemVergelykings (taalkunde)DiepaartromboseWaterbesoedelingJaarLionel MessiKrygkorWêreld- Ekonomiese ForumAfrikaHernubare energieAnglo-BoereoorlogSkrywerVlag van Suid-AfrikaAngolese BurgeroorlogEuropaBosluisbytkoorsGroot GatChemiese elementSoweto-opstandKoue OorlogCristiano RonaldoJeuksiekteHulpwerkwoordVerkleurmannetjieHerfsNatuurbewaringInflasieBynierTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)HeupMieliestronkAanpassingskapasiteitEerste WêreldoorlogKinderregteVermenigvuldigingPornografiese akteurArmoedeCorioliskragBurgerregteDepressie (gemoedstoestand)Covid-19-pandemieKankerInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGedigPubiese hareSelfvertroueVoorsetselKaaps-Hollandse stylWikipediaBipolêre gemoedsteuringPuberteitAustraliëMandalaBlourokkeMigrasie van diereDokterKindersiektesJavaScriptNatuurrampTydRepubliek die KongoErektiele disfunksieRob HersovOu Apostoliese KerkDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Prostaatkanker🡆 More