Eurasië: Kontinent

Eurasië

Ligging van Eurasië op 'n wêreldkaart

Oppervlakte 54 759 000 km²
Bevolking 4 620 000 000
Bevolkingsdigtheid 84 inwoners/km²
Lande 92
Tydsones UTC±0 (Ysland) tot UTC+12 (Rusland)

Eurasië is die landmassa wat uit Europa en Asië bestaan. Dit is meestal in die oostelike en noordelike halfrond geleë. Eurasië kan beskou word as 'n superkontinent, as deel van die superkontinent Afrika-Eurasië, of eenvoudig as 'n kontinent. In plaattektonika sluit die Eurasiese Plaat Europa en meeste van Asië, maar nie die Indiese subkontinent, die Arabiese subkontinent, en die gebied oos van die Cherskiybergreeks in Sakha in nie. Eurasië word ook in internasionale politiek gebruik as a neutrale manier om na organisasies of aangeleenthede betreffende die post-Sowjetstate te verwys. Europa en Asië word tradisioneel as aparte kontinente gesien met die skeidslyn langs die Egeïese See, Dardanelle, Bosporus, Swartsee, Kaukasusberge, Kaspiese See, Oeralrivier, en Oeralgebergte.

Eurasië: Kontinent
Afrika-Eurasië aansig van die Blou Albaster

Eurasië se dominante plek in wêreldgeskiedenis word soms toegeskryf aan die oos-wes uitgestrektheid, die klimaatsones daarvan, en die beskikbaarheid van Eurasiese diere en plante wat hulle tot vee- en landbou leen.

Die Sjinese syroete simboliseer handel en kulturele bande tussen die Eurasiese kulture.

Ander gebruike

Eurasië was ook 'n denkbeeldige land wat rofweg dieselfde grondgebied beslaan het as die super-kontinent in George Orwell se Nineteen Eighty-Four, met die uitsondering van die Britse Eilande.

In Robert Heinlein se verhaal Solution Unsatisfactory wat in 1940 geskryf is, beskryf hy 'n toekomstige 1945 waarin die Sowjetunie in "Die Eurasiese Unie" omgeskakel is.

In S.M. Stirling se distopiese Draka Alternatiewe Geskiedenisreeks is die analoog van die Tweede Wêreldoorlog die "Eurasiese Oorlog".

Sien ook

  • Eurasies
  • Asië
  • Afrasië
  • Australasië
  • Palearctic
  • Laurasië, 'n teoretiese superkontinent wat Eurasië en Noord Amerika verbind.
  • Eurasiese Ekonomiese Gemeenskap
  • Neo-Eurasianisme

Eksterne skakels


Kontinente van die wêreld

Eurasië: Kontinent 
Afrika-Eurasië
Eurasië: Kontinent 
Amerikas
Eurasië: Kontinent 
Eurasië
Eurasië: Kontinent 
Oseanië

Eurasië: Kontinent 
Afrika
Eurasië: Kontinent 
Antarktika
Eurasië: Kontinent 
Asië
Eurasië: Kontinent 
Australië
Eurasië: Kontinent 
Europa
Eurasië: Kontinent 
Noord-Amerika
Eurasië: Kontinent 
Suid-Amerika

Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia · Ur · Vaalbara

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Oplossing (chemie)MierleeuBoelieryKweekhuiseffekWitstinkhoutMorfologie (taalkunde)SimmetrieLionel MessiGeestesteuringThys die BosveldklongBorsteHartJupiterEnkelvoudige sinSprokieToekoms van die AardeAkuutTweede WêreldoorlogCarike KeuzenkampHoofstadGeskiedenis van Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsMusiekVlinderHeuningbyIngrid JonkerMagnetismeGlobaliseringSwangerskapTolla van der MerweVerstedelikingAfrikaansSoogdierSamestellingEben EtzebethJeuksiekteAalwynWalvisBlack SashDeon GrootLetterkundeAppel (sanger)SitrusNamibiëAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersKwosiëntSlag van Cuito CuanavaleOlimpiese Somerspele 2024Anneli van RooyenWaarheid-en-versoeningskommissieg8ftoHage GeingobKommunismeKlereVolhoubaarheidBuffelWeer (meteorologie)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidMangelontstekingOnderwys in Suid-Afrika3D-rolprentRuslandSekondêre sektor van die ekonomieCorioliskragApartheidSosiale mediaAnale seksMonoloogArmeniëAanhalingstekensBraaiVrystaatAfrikaanse TaalmonumentHemelvaartsdagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaars🡆 More