Kontinent Ur

Ur is ’n voorgestelde superkontinent wat 3,1 miljard jaar gelede in die Argeïkum gevorm het.

In Rogers se rekonstruksie is Ur 500 miljoen jaar ouer as Arctica en was dit vroeg in sy bestaan moontlik die enigste kontinent op aarde – dit kan dus as ’n superkontinent beskou word, hoewel dit waarskynlik kleiner as die hedendaagse Australië was. In meer onlangse geskrifte verwys geoloë na Ur en ander voorgestelde Argeïese kontinentale samestellings as superkratons. Ur kan 500 miljoen jaar jonger as Vaalbara wees, maar die begrippe van hierdie twee vroeë kratonsamestellings is onverenigbaar.

Verwysings

Tags:

ArgeïkumSuperkontinent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wes-KaapBloeddrukHoofpynMynbedryf van Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaAfrikaanse woordelys en spelreëlsBeroerteJavaScriptRymApostoliese GeloofsbelydenisOligopolieDonderstormBeesMieliestronkDeelstate van die Verenigde State van AmerikaAppel (sanger)DroogteVaste stofJanie du PlessisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOogYstertydperkDesimale breukeCarike KeuzenkampKaapstadse waterkrisis 2015-2018AkuutAandagstreepGalileo GalileiPesachKolonisasieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLabia (geslagsdele)Antjie SomersWebjoernaalPersArmoedeTafelbergBevolkingsafnameViëtnamPseudowetenskapKultuurLionel PetersonByvoeglike naamwoordWhatsAppSirkusVryheid van spraakEkonomiese sektorKrieketLys van Kaapstad se voorstedeMateriaalNatuurwetenskapMiteIdioomWinterSinoniemChemiese verbinding1200GeboorteYslandLidwoord7de LaanSwawelTienerBywoordSuid-Afrikaanse GrensoorlogAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKrugerwildtuinNedersettingLys van bekende Suid-AfrikanersJaco JacobsDoelwitTydMaagLangste woordAluminiumStrykyster🡆 More