Ou Wêreld

Die Ou Wêreld verwys na die kontinente wat voor die Europese ontdekkingsreise vanaf 1492 aan Europa bekend was.

Dit verwys dus na Europa, Afrika en Asië. Die Nuwe Wêreld, daarteenoor, verwys na Noord- en Suid-Amerika, asook die gebiede in Oseanië.

Ou Wêreld
'n Kaart van die Ou Wêreld

Die term word algemeen gebruik om dier- en plantspesies te beskryf. Die baardaasvoël word byvoorbeeld as 'n ou-wêreldse aasvoël beskryf.

Sien ook

Tags:

AfrikaAsiëEuropaKontinentNoord-AmerikaNuwe WêreldOseaniëSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IndianeNederduitse Gereformeerde KerkWeeluisSteve HofmeyrUtahOnse VaderLourierboomOusmane SembèneSelfstandige naamwoordGoeie VrydagEstlandBosluisRuslandKatRina HugoGewone janfrederikPalmsondagWayde van NiekerkAngkor WatPikkewynBloedvergiftigingPythagoras se stellingKunsmisSowjetunieHondsdolheidPous Innocentius IIEpilepsieYouTubeHerpes simplexAkteurKolitisKrieketTrappe van vergelykingEmmy ClarkeGuineeIndonesiesEuropese UnieLouis Trichardt, LimpopoAardbewingVerenigde KoninkrykMarie PentzEwenaarOogproblemePoleFraktuurKen StarrBatik AirKnopiespinnekopMin ShawMotorvoertuigLys van ingelyfde NG gemeentesJudeaSteve BikoLetterlike en figuurlike taalgebruikPuerto RicoKnieLys van landeHeidelberg, GautengRoemeensAntarktikaGriepAlex KrizhevskyErektiele disfunksieJaarKragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaGuangdongHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinLos AngelesRob HersovFacebookWolmaransstadDaggaJan van RiebeeckCleopatra VII🡆 More