Laurasië

Laurasië of Laurasia was 'n superkontinent wat van die Pangaea-supercontinent afgebreek het in die laat Mesosoïkumtydperk.

Dit het meeste van die landmassas waaruit vandag se kontinente van die noordelike halfrond bestaan, ingesluit. Ongeveer 200 miljoen jaar gelede het Laurasië verdeel in die kontinente waarna dit vernoem is: Laurentia (nou Noord-Amerika) en Eurasië (uitgesluit Indië en Arabië). Gondwana was die eweknie van Laurasië as suidelike superkontinent.

Laurasië
Die Laurasië-superkontinent.

Sien ook


Kontinente van die wêreld

Laurasië 
Afrika-Eurasië
Laurasië 
Amerikas
Laurasië 
Eurasië
Laurasië 
Oseanië

Laurasië 
Afrika
Laurasië 
Antarktika
Laurasië 
Asië
Laurasië 
Australië
Laurasië 
Europa
Laurasië 
Noord-Amerika
Laurasië 
Suid-Amerika

Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia · Ur · Vaalbara

Tags:

ArabiëEurasiëGondwanaIndiëKontinentLaurentiaMesosoïkumNoord-AmerikaNoordelike halfrondPangaeaSuperkontinent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKaapstadse waterkrisis 2015-2018Vierde Industriële RevolusieSeksueel oordraagbare infeksieAmateurradioWaterkringloopLika BerningBruin huisslangAlkoholismeKonsentrasiekampSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994LeestekenDermpoliepMoedersdagBeesvleisAl-FatihaBosluisbytkoorsDaggaE-posVaginale kankerDiepaartromboseWet op Bantoe-onderwysLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLiefdeVersoeningsdagBloeddrukWatersuiweringMotorvoertuigGeletterdheidKaapstadVakbondMenstruasieTienerMiddeloorontstekingNierAngolaWapen van NamibiëDie Stem van Suid-AfrikaBakterieNatuurlike hulpbronNasiebouDesimale breukePersoon (taalkunde)Galileo GalileiBestaansboerderySteenkool in Suid-AfrikaAarde se atmosfeerMusiekStaatstoelaeSilwerToerismeKoolhidraatAnale kankerGalblaasKindermishandelingBeaufortskaalWilna SnymanJaco JacobsLewerLys van politieke partye in Suid-AfrikaTurkyeDrinkwatervoorsieningHomofoonDroogteProteaProksemikaChristiaan Frederik BeyersGasTikTokReg tot ‘n gesonde omgewingLeierDokter🡆 More