Genetika Dominansie

'n Genetiese eienskap word dominant genoem as slegs een van die twee gene (dié van die moeder se chromosoom, of dié van die vader se chromosoom) die eienskap hoef te hê voordat die individu die eienskap in die fenotipe vertoon.

As byvoorbeeld deur 'n afwyking in een geen 'n proteïen gemaak word met 'n ongewenste en skadelike eienskap, dan sal so 'n afwyking baie keer dominant wees. 'n Eienskap wat slegs voorkom as beide ekwivalente gene betrokke is, word resessief genoem. Die mate van dominansie of resessiewiteit kan weergegee word as die penetransie van die geen.

Genetika Dominansie
Oorerwing van 'n dominante eienskap

Tags:

ChromosoomFenotipeGeneGenetika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PtolemeusSonkragMesopotamiëPuberteitBloedvergiftigingSterGroote SchuurLikkewaanJapannese letterkundeLetterlike en figuurlike taalgebruikPerdSeksProvinsies van Suid-AfrikaTepelAbdomenGalblaasNieu-SeelandMilitêrKoorsNagmaalPriemgetalVolkekundeBoomPubiese hareMaroela MediaMongoliëWynand du ToitRadioJannie du ToitHemelvaartsdagEerste WêreldoorlogPalmsondagMaanOlifantsoorAkkedisVaduzSeekoeiTasché BurgerLiewe HeksieLord’sSpekboomCarles PuigdemontWeeluisJagluiperdGeelstertArgeologieBrongitisTweede WêreldoorlogRoemeensBonnie TylerFord Model TSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BorrieBridgestoneBoereZoeloeJavaScriptPiesangMuishondVerplegingRumatoïede artritisLys van politieke partye in Suid-AfrikaFisikaHongkongWikimedia-stigtingNoord-Sotho (taal)Koekie (rekenaarwetenskap)AbsesISO 8601LetterkundeVerkleinwoordKallie Kriel🡆 More