Diaan Lawrenson: Suid-Afrikaanse aktrise

Diaan Lawrenson (gebore 6 April 1978, Vanderbijlpark) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, wat veral bekendheid verwerf het in die SABC 2-sepie, 7de Laan, as die karakter Paula van der Leque.

Lawrenson se belangstelling vir die vermaaklikheidswêreld was as kind geprikkel deur haar beste maat van laerskool, wat een van sewe susters was. Dit was ʼn musikale huis, waar die gesinslede gesing en klavier gespeel het. Nadat Lawrenson 7de Laan in 2016 verlaat het, het sy as lektor begin werk by AFDA (African Film Drama and Art School) in Kaapstad.

Diaan Lawrenson
Geboorte 6 April 1978 (1978-04-06) (46 jaar oud)
Vanderbijlpark
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise, draaiboekskrywer, filmvervaardiger, lektor
Webwerf www.jesterproductions.co.za
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lawrenson het haar loopbaan as aktrise begin, maar later ook toegespits op die skryf van draaiboeke en hul filmvervaardiging, soos met Hartloop (2015), waarvan sy die teks geskryf en die vervaardiging behartig het. In 2001 het Diaan gegradueer aan AFDA in Johannesburg en sedert 2019 is sy aangewys as dekaan van AFDA se kampus in Kaapstad. Lawrenson is ook die mede-eienaar van die produksiemaatskappy, Jester Productions, wat die vervaardiging van films, teater, musiekvideo’s, industriële DVD’s en dokumentêre opnames behartig.

Film

  • Tablemanners; vertolk die rol van Megan (2016)
  • Susters; vertolk die rol van Jo (2018)
  • Raaiselkind; vertolk die rol van Ingrid Dorfling (2017)
  • Jou Romeo; vertolk die rol van Juffrou Goosen (2016)
  • Sink; vertolk die rol van Chantelle (2015) Mooirivier; vertolk die rol van Sarah (2015)
  • Bullets Oor Bishop Lavis; kort film; vertolk die rol van Anel (2013)
  • Semi-Soet; vertolk die rol van Chandrie Snyman (2012)
  • Stander; vertolk die rol van ʼn bankteller (2003)

Vervaardiging

Lawrenson was ook by die vervaardiging van verskeie produksies betrokke:

  • Die Skatties; televisiereeks (2017)
  • Hilde se Hartsklanke; televisiereeks (2016)
  • Hartloop; kort film (2015)

Televisie

  • Spoorloos 3: Steynhof; vertolk die rol van Joey Steyn (2021)
  • Die Boekklub; vertolk die rol van Cecille (2017)
  • 7de Laan; vertolk die rol van Paula van der Leque (2003 tot 2015)
  • Die Byl; vertolk die rol van Saskia du Toit (2014)
  • Bacstage; vertolk die rol van Mienkie (2003)
  • Egoli: Plek van Goud; vertolk die rol van Merle (2002)
  • Song vir Katryn; Seisoen 1; vertolk die rol van 'n ontkleedanseres (2003)

Teater

  • Kysbriewe (2014)
  • Bullets over Bishop Lavis (2012 – 2014)
  • Roemers en Bloemers (2012 – 2013)
  • Vrydag is Skeidag (2010 – 2011)
  • Under the fig tree (2009)
  • Dirk & Lindie (2008)
  • Die Vals Snor (2007)
  • Pleiboyz (2006)
  • So Waar As Vet (2005)
  • Dubbel en Dwars (2004)
  • Four Play (2003 – 2004)
  • Six Inches (2002 – 2003)
  • Pendoring Eiendoms Beperk (2002)
  • Closer (2001)
  • Go It Maid! (2001)
  • Magspel (2000)
  • Dangerous Liasons (2000)
  • Theresa Se Droom (2000)
  • Who Digs Who (2000)
  • Rudely Stamped (1999 – 2000)
  • Requiem (1998)

Toekennings

  • AFDA-nominasie: Beste aktrise, Beste Ondersteunende Aktrise, Beste Skrywer
  • SAFTA-nominasie: Beste Aktrise
  • Crystal-nominasie: Beste Aktrise, Beste Nuweling
  • YOU Spectacular-toekenning: Beste Aktrise (2013)
  • YOU Spectacular-toekenning: Beste Aktrise (2010)
  • ATKV-Veertjie: Beste Aktrise (2009)
  • AFDA-toekenning: Beste Aktrise, Beste Ondersteunende Aktrise, Beste Skrywer (1998 – 2001)

Persoonlike lewe

Diaan is in 2014 met die akteur Jody Abrahams getroud en die egpaar het twee kinders: Olivia-Rose Abrahams en Thomas James Abrahams.

Bronnelys

Verwysings

Eksterne Skakel

Tags:

Diaan Lawrenson FilmDiaan Lawrenson VervaardigingDiaan Lawrenson TelevisieDiaan Lawrenson TeaterDiaan Lawrenson ToekenningsDiaan Lawrenson Persoonlike leweDiaan Lawrenson BronnelysDiaan Lawrenson VerwysingsDiaan Lawrenson Eksterne SkakelDiaan Lawrenson19786 April7de LaanAktriseKaapstadSABC 2Vanderbijlpark

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaagPriemgetalDokterDarwinismeSuider-AfrikaElektroniese of digitale mediaGriepMaatskappyGeskiedenis van Suid-AfrikaMielieVrugbaarheidHemelvaartDansDesmond TutuJapanGemeenskapSuid-Afrikaanse randTropiese sikloonKopieregFotosinteseGrondCoca-ColaMiddeloorontstekingMurraysburgKolorektale kankerKriekErfenisdag (Suid-Afrika)BiodiversiteitEreksieLeierMateriaalLewerVoedingNiemetaalLys van Afrikaanse televisiereekseAntieke EgipteFabelMarie AntoinetteRooms-Katolieke KerkVoegwoordVersoeningsdagDie GelofteEerste WêreldoorlogMenslike seksuele gedragLyfstraf in skoleKorrupsieSpelerposisies in rugbyGoogleSkaapBesnydenisWoordsoortEkonomiese sektorSlawernySeptimius AwardsDysselsdorpMagnetismeLionel MessiToekoms van die AardeTierGriekwa-AfrikaansTegnologieNasionale lied van Suid-AfrikaNaaldekokerJohn Samuel SchlesingerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKonsentrasiekampDaggaNetbalMynbouOntdekking van goud in Suid-AfrikaUniversele Verklaring van MenseregteBTWKaapstadse waterkrisis 2015-2018HidroulikaPinksterGalileo Galilei🡆 More