Rolprent Mooirivier

Mooirivier is 'n Afrikaanse rolprent wat op 6 Februarie 2015 in Suid-Afrika vrygestel is.

Rene van Rooyen het die storie geskryf en die regie behartig. Dit is haar eerste vollengte rolprent. Die film is onder andere op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit geskiet. Die film se slagspreuk is: Liefde wen. Altyd.

Mooirivier
Regisseur Rene Van Rooyen
Draaiboek Rene van Rooyen
Met Anel Alexander
Greg Kriek
Sandi Schultz
Musiek deur Ewald Jansen van Rensburg
Ateljee Kaapland Films
Uitgereik 6 Februarie 2015
Speeltyd 105 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Mooirivier is 'n alles-in-een romantiese komedie. Dit word as Suid-Afrika se eerste ensemble-film beskryf. Die film het nie 'n ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel. Dit is van Engelse onderskrifte voorsien.

Rolverdeling

Anel Alexander, Tim Theron, Milan Murray, Hykie Berg, Heinz Winckler, Nadia Beukes, Danie Putter, Leandie du Randt, Bouwer Bosch, Anne Hirsch, Bennie Fourie, Sandi Schultz, Diaan Lawrenson, Greg Kriek, Suzzi Swanepoel, Zetske van Pletzen, Elmie Brits en Francois Viviers.

Storielyn

Die rolprent het vyf aparte, dog verstrengelde storielyne van mense wat elkeen op hul eie, unieke ontdekkingsreis na ware liefde is. Hierdie storielyne ontvou tydens die aanloop na Paasfees in Suid-Afrika. Agt paartjies (van 12 tot 40 jaar oud) se reise na platoniese en romantiese liefde word uitgebeeld, met soms komiese en soms hartseer tonele.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Rolprent Mooirivier GenreRolprent Mooirivier RolverdelingRolprent Mooirivier StorielynRolprent Mooirivier Sien ookRolprent Mooirivier VerwysingsRolprent Mooirivier20156 FebruarieAfrikaansNoordwes-UniversiteitPotchefstroomRolprentSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CeresWieg van die MensdomHannes van WykDansVerantwoordelikheidBlack SashKoorsblaarHomoniemSwaziTegnologieSamestellingBloedsomloopstelselMiddeloorontstekingEben EtzebethDwelmmiddelPampoentjiesMangelDeelteken en umlautConsolidated B-24 LiberatorNasionale lied van Suid-AfrikaPastoorOorkruipersNatriumLidwoordWitbloedselUnited Democratic FrontMuskietKrokodilGrootste rampe in Suid-AfrikaKolonialismeFranse RewolusieDiarreeSekondêre sektor van die ekonomieDarwinismeOlimpiese SomerspeleHector PietersonToekoms van die AardeLionel PetersonLys van elemente volgens simboolPuntAardrykskundeGrondsoortePolitieke partyCarles PuigdemontTsoenamiLeierSeksismeBrandstofBybelSpringbokkeStadJuraGewone luislangVoortrekkermonumentWetenskaplike klassifikasieBeëdigde verklaringRooms-Katolieke KerkSpreeuKontinentLys van veltoestandeHage GeingobKolonoskopieSweedsOrale seksLys van Kaapstad se voorstedeRookgewoonteMierCleopatra VIISeksuele stimulasieFinale OplossingVulkanismeVoortrekkersSinsbouOnderwysGalileo GalileiMarsRuimte🡆 More