Greta Jones

Margaretha (Greta) Bahnemann (née Jones) (gebore 29 September 1965 - oorlede 4 April 1992) was 'n bekende Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer wat reeds op sesjarige ouderdom haar eerste langspeelplaat gemaak het.

Sy was die dogter van die oorlede Philippus (Flip) Jacobus Wilhelmes Jones en Wilhelmina O'Grady. Sy het gematrikuleer aan Potchefstroom Gimnasium. Sy was getroud met Werner Fritz Bahnemann. Sy is in 1989 deur die ATKV as wenner van die Crescendo-sangkompetisie aangewys. Jones het ook die temaliedere van die TV-reeks Mooirivier en die rolprent Nag van die negentiende gesing. Op 4 April 1992 is sy op 26-jarige ouderdom oorlede nadat sy vermoedelik haar eie lewe geneem het.

Greta Jones
GeboortenaamMargaretha Jones
Gebore29 September 1965
Kriel, Suid-Afrika
Sterf4 April 1992
Beroep(e)Musikant
Jare aktief~1989 - ~1991
EtiketteBMG

Sy was 'n agterkleindogter van prof. Ferdinand Postma en sy vrou, Margaretha.

Diskografie

  • Lank Lewe Liefde, 1991
  • Greta Jones, 1990 (plaat)

Verwysings

Sien ook

Tags:

19924 AprilATKVAfrikaansCrescendoNag van die negentiendePotchefstroom GimnasiumTV

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikanernasionalismeVerenigde State van AmerikaGordelroosSpreeuSoweto-opstandDuitse maselsKniePerdebyeVerlede tydMartin Luther King jr.SkoenlapperLys van Afrikaanse skrywersKoue OorlogZoeloeMieliestronkNoord-KaapLys van Kaapstad se voorstedeWêreld- Ekonomiese ForumKinderregteBloutongsiekteLys van musiekinstrumenteJeuksiekteGroot-VisrivierAtoomNatuurlike hulpbronEskomRugbyEerste WêreldoorlogDie ontstaan van die dramaDroogteSportChristendomBloedsomloopstelselOorstromingGalileo GalileiLidwoordAustraliëToerismeKlereVryheidsdagTegnologieMark (ekonomie)HamburgerSatellietSlangJeugdagDiarreeByung-Chul HanBeroerteHeupErfenishulpbronAfleiding (taalkunde)KunselementeVratKolonoskopieHipoteseKunsNiersteenElektrolietSweedsWoestynWaterbesparing in Suid-AfrikaJavaScriptKoolstofTweede VryheidsoorlogJansenvilleSokkerVennootskapKindersiektesAfrikaansHemelvaartDialoog in fiksieVarkFinale OplossingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse InkomstediensOranjerivier🡆 More