Deursnee

Die deursnee (ook deursnit of diameter) van 'n bol of sirkel is die grootste afstand wat tussen twee punte deur die bol of sirkel gemeet kan word.

Deursnee
Die diameter van 'n sirkel word aangedui.

Die term deursnee moet nie met die term middellyn verwar word nie. Die middellyn van 'n sirkel is 'n lyn wat met die middelpunt van die sirkel sny. Die deursnee is die lengte van die lyn.

Die deursnee van 'n sirkel is gelyk aan 2 × die radius (straal).

Die omtrek van 'n bal of sirkel is π × die deursnee.

Rond

Op tegniese tekeninge word deursnee dikwels aangedui met 'n Ø, wat as "rond" uitgespreek word.

    Ø 1000 → rond duisend = een deursnee van 1000 mm (= 1 m)

Binnedeursnee

In 'n pyp is die binnedeursnee die deursnee van die binneste gedeelte van die pyp.

Buitedeursnee

'n Pyp se buitedeursnee is die deursnee van die buitenste gedeelte.

Tags:

AfstandBolPunt (meetkunde)Sirkel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KuifkophoutkapperOntkiemingSuid-Afrikaanse randDokterDikdermBloemfonteinVoortplantingByvoeglike naamwoordTrekklavierAntjie SomersGeskiedenis van AfrikaansKremetartChatGPTEugenetikaSeekatKinkhoesBrahmaanPlastiekLuiperdYsterNarsismeRooikatHartNjalaOogStollingsgesteenteVeelrassige pornografieKain en AbelBeenbreuke en ontwrigtingsMalariaVleesbaaiElandréHondShizuoka-prefektuurHoër Landbouskool BolandGoudPreseminale vloeistofNic de JagerFrankrykNelson MandelaLeesAfrikaanse kwartelPenisDie SeksMonopolyBruto binnelandse produkAtoomSonsteekJohannesburgHoofmeisieBloedgroepSkeurbuikOnderhandelinge om apartheid te beëindigHWaterbesparing in Suid-AfrikaCovid-19-pandemieTsammaLandbouMuskeljaatkatSuikersiekteE.G. JansenAdolf HitlerOogproblemeKrieketSewe wonders van die wêreldDie Stem van Suid-AfrikaOrale seksJo BlackSkilpadIJohan VorsterLeeu20ApartheidNederlandsDierWaarheid-en-versoeningskommissie🡆 More