Brahmaan

Die Brahmane is die klas van opvoeders, wetgewers, geleerdes en predikers in Hindoeïsme.

Dit beklee die hoogste posisie onder die vier varnas van Hindoeïsme. Die Afrikaanse woord brahmaan is afgelei van die Sanskrit woord Brāhmana (Brāhman verwys ook na Brahma- wat 'kennis' beteken, Brahman (selfstandige naamwoord) wie oor die 'kennis' beskik. Brahmane word ook Vipra "geleerde" genoem, of Dvija "tweekkeer-gebore".

Brahmaan
'n Brahmaan voer 'n vuuroffer-ritueel uit

In Boeddhistiese bronne wat in Pali en Prakrit geskryf is, insluitend Ashoka inskripsies, word Brahmane alegmeen Babhans genoem wat die Pali woord vir Brahmane is.

Histories het die heersers in noue verhouding met die Brahmane opgetree en op hulle gesteun as raadgewers. Die Brahmane het geleidelik 'n magtiger en invloedryke groep in Indië geword. Dit het gelei tot beskuldigings van diskriminasie teen 'laer' kaste.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansBrahmanHindoeïsmeKasteSanskrit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse rolprenteBeesMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaEmfiseemRooiwaterKarooNasionale VrouedagGreen PornoApokriewe boekeBloedgroepKnopiespinnekopWebblaaierHipertensieSkarlakenkoorsZambiëVasco da GamaSwaziKindersiektesSlag van BloedrivierInstagramSportSerebrospinale vogSonGriepMiltDierErica BoyerGesonde dieetSteenkoolPenisSigaretEmo AdamsSpelerposisies in rugbyHeuningLys van Suid-Afrikaanse musikanteKweekhuiseffekSosiale mediaAAfrikanersKlereSeksueel oordraagbare infeksieConsolidated B-24 LiberatorSmall HandsTydsoneBywoordVoortrekkermonumentIhramLongontstekingWaterpokkiesLeeudoringstadHokkieJak de PriesterPersoon (taalkunde)TamatieSendelingposisieNeutSuid-Afrikaanse GrensoorlogAfro-AmerikanersKameelperdVryheidsdagWerkersdagVoegwoordLys van Afrikaanse televisiereekseVisAfrikaanse woordelys en spelreëlsHomofoonImpakte van toerismeWhatsAppOopbroninhoudIntensiewe vormMenslike seksuele gedragKindermishandelingPolitieke partySeether🡆 More