Bees Brahman: Soorte beesras

Die Brahman of Brahma is 'n beesras soortgelyk aan die Seboe (Bos primigenius indicus) wat vir die eerste keer in Amerika geteel is uit beesrasse uit Indië ingevoer.

Brahmanbeeste is deur kruisteling van Kankrej, Gujarat, Ongole, en die Gir (of Gyr) stamme verkry. Die Brahman is een van die gewildste beesrasse bedoel vir vleisproduksie en word algemeen gebruik in Argentinië, Australië, Brasilië, Colombia, Suid-Afrika, Verenigde State van Amerika en baie ander plekke.

Galery

Eksterne skakels

Tags:

AmerikaArgentiniëAustraliëBeesBrasiliëColombiaIndiëSeboeSuid-AfrikaVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BywoordNoordwesMetaalViëtnamPerdHidroëlektrisiteitSkildklierArmoedeverligtingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWhatsAppOvulasieLys van Suid-Afrikaanse skrywersSosiale mediaKaliforniëDanie du ToitFopnuusPesachBraaiVerkoueEkonomieJannie du ToitEnkelvoudige sinSwemNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLys van Afrikaanse rolprenteAppelPriemgetalWikimedia-stigtingInsekNeurenberg-verhoreOnse VaderLuislangeChemiese verbindingSonnestelselDie GelofteMikro-ekonomieDiepaartromboseLettergreepBloemfonteinWet op NaturellengrondAnrich HerbstSkaapChristendomHoofkarakterNamibiëKommunismeDikdermTropiese sikloonLeonardo da VinciElektriese geleierLys van oseane, seë en mereMantisRudi ClaaseHernubare energieNasionale VrouedagBorskankerBalletIngrid JonkerLourensrivierAnglo-BoereoorlogBevolkingRookgewoonteKoorsblaarSkoenlapperGemeenskapsorganisasieHarry KerrMisdaadromanSelfvertroueNeologismeGlobaliseringAlice MunroProsaBonné de BodKrapSkisofrenieKlawers (speelkaarte)Nederduitsch Hervormde Kerk🡆 More