Dar-Es-Salaam

Dar-es-Salaam (Arabies: دار السلام, Dār as-Salām, letterlik: woonplek van vrede) is die regeringsetel van Tanzanië en die land se grootste en belangrikste stad, wat sy status as hoofstad in 1974 aan die meer sentraal geleë Dodoma moes afstaan, maar huisves steeds die land se voltydse burokrasie en dien ook as die hoofstad van die omliggende, gelyknamige streek.

Dar-es-Salaam
دار السلام

Dar-Es-Salaam
Dar-Es-Salaam
Dar-Es-Salaam
Dar-Es-Salaam
Dar-Es-Salaam
Kaart Wapen
Dar-Es-Salaam
Dar-Es-Salaam
Vlag
Dar-Es-Salaam
 Land Vlag van Tanzanië Tanzanië
 Koördinate 06°49′S 39°17′O / 6.817°S 39.283°O / -6.817; 39.283
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 493 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 6 400 000
 - Bevolkingsdigtheid 4 300/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 092 430
 Tydsone UTC+3 (OAT)
 Burgemeester Isaya Mwita Charles
 Amptelike webwerf dcc.go.tz
Dar-Es-Salaam
Busstasie in Dar-es-Salaam op 'n reënerige dag
Dar-Es-Salaam
'n Lugfoto van Dar-es-Salaam se middestad

Die geskatte bevolking was volgens die 2021-beraming 7 100 000. Die stad is die eindpunt van die Tazara-spoorlyn wat by Kapiri Mposhi in Zambië begin en dié land toegang tot die Indiese Oseaan bied, danksy Dar-es-Salaam se besige hawe.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArabiesDodomaHoofstadRegeringsetelTanzanië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GroepsdrukWiskundige terminologieNatuurbewaringLimfvatstelselWhatsAppLys van Afrikaanse rolprenteBybelErfenisArmoedeverligtingMeervoudLaeveldSebraKunsmatige intelligensieThomas EdisonKevin RuddGrondwetLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Desimale breukeKalenderBlack SashHeelgetalMetafoorZack du PlessisGloeilampHoedEkostelselBronsMondOseanografieCeresJode in Suid-AfrikaKokerboomTrappe van vergelykingPretoriaSuid-EuropaAkkedisMiddelmisbruikWêreld- Ekonomiese ForumBorskankerLien se lankstaanskoenePrimêre sektor van die ekonomieJohann de LangeRob HersovDigtheidJan van RiebeeckVerkoueEerste WêreldoorlogAfrikaShanzhaiNic de JagerNoord-KaapDemokrasieRoesLimpopo (rivier)RassismeGeestesteuringSelfieVulkanismeStereotipeGalblaasSharpeville-slagtingGeskiedenis van Suid-AfrikaFluoorIngrid JonkerGrondSlag van BloedrivierRivierCristiano RonaldoAfrikaansAngina pectorisDesmond TutuKompasKolitisDuits🡆 More