Kapiri Mposhi

Kapiri Mposhi is 'n Zambiese spoorwegdorp in die Sentrale Provinsie op die aansluiting van die hoofpad na die Koperstreek by die Great North Road.

Die geskatte bevolking was 52 931 in 2009, vergeleke met 27 219 tydens die 2000-sensus.

Kapiri Mposhi
Die TAZARA-stasie
Die TAZARA-stasie
Kapiri Mposhi is in Zambië
Kapiri Mposhi
Kapiri Mposhi
Koördinate: 13°58′0″S 28°41′0″O / 13.96667°S 28.68333°O / -13.96667; 28.68333 28°41′0″O / 13.96667°S 28.68333°O / -13.96667; 28.68333
LandVlag van Zambië Zambië
ProvinsieSentrale Provinsie
TydsoneUTC+2 (SAST)

Die dorp beskik oor 'n informele mark, 'n vulstasie, motel en enkele winkels. Omdat brandstof van hier af geleidelik duurder raak, is die dorp 'n goeie plek om brandstof in te gooi op pad noorde toe. Die Tazara-spoorlyn, wat tot in Dar-es-Salaam loop, begin by 'n stasie net buite die dorp, terwyl die spoorlyn van Livingstone oor Lusaka tot in die Koperstreek deur die dorp loop.

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Great North RoadKoperstreekSentrale Provinsie (Zambië)Zambië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartversakingOnomatopeeGrondParasitiese siektesLidwoordSkisofrenieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaJavaScriptWaterstofSwart nasionalismeIndustriële RevolusieKolitisSamestellingDomineeVaginale kankerLeestekenSeksPornografiese akteurAsiëLongontstekingJacques LootsArmoedeDrie-eenheidVerantwoordelikheidDubbelpuntReënPerdebyeSeisoenVoegwoordOnderwysAustraliëKolorektale kankerNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySwawelEuropaNazi-DuitslandDokterMeeueDistrik SesBreinkaartSeekoeiHartaanvalE-posSelfvertroueJohannesburgFrederik Willem de KlerkTuisbladLionel PetersonVratLongDrakensbergeBywoordPriemfaktorHomoniemSeksualiteitPornhubPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBeurtkragPriemgetalLys van Nederlandse skildersGautengSinoniemGrondbesoedelingKimberleyMigrasie van diereCarles PuigdemontKalenderAnilingusVaste stofMierHector Pieterson🡆 More