Carpobrotus: Genus van plante

Carpobrotus, in die volksmond bekend as die suurvye, is 'n vetplant-genus wat tot die Aizoaceae-familie behoort en in 1925 vir die eerste keer beskryf is.

In Afrika is die genus inheems aan Mosambiek, Namibië en Suid-Afrika. Die spesie is ook inheems aan suidelike Argentinië, Australië, Chile, Norfolkeiland en Tasmanië.

Suurvye
Carpobrotus: Genus van plante
Carpobrotus edulis
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Tribus: Ruschieae
Genus: Carpobrotus
N.E.Br., 1925
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Abryanthemum Neck.

Die genus is meerjarige plante wat soms groot matte op die grond vorm en die stamme is maroen tot geel. Die sap van die spesies word as 'n antiseptiese middel gebruik en die vrugte vir konfyt.

Spesies

Daar is dertien spesies wat tot die genus behoort:

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Desimale breukeVoorvoegselAppelVingerseksBestaansboerderyNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLeierCarike KeuzenkampTussenwerpselHemelvaartGalileo GalileiWaterbesparing in Suid-AfrikaGroepsgebiedewetMetafoorSirkelKernoorlogDieregeluideMondSimboolBrandstofBronsDikdermKalenderChemiese elementBysteekByung-Chul HanLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDagboekC.J. LangenhovenLeierskapGoogleMeervoudMangelontstekingOntbossingWet op Bantoe-onderwysLetsitelePseudowetenskapKarakteriseringSlag van Cuito CuanavaleWhatsAppCristiano RonaldoMiddeloorontstekingElana AfrikaRymTremUniondaleSonja HerholdtBorsteKappie (skryfteken)Bruin huisslangMurraysburgKolitisWiki CommonsHeelgetalLys van Joodse feeste en herdenkingsHamburgerGeldDuitsBrongitisVaalrivierAardrykskundeKamoefleringLugbesoedelingNierSout (chemiese stof)ShakaAanhalingstekensMaroela MediaJagluiperdWoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van Suid-Afrikaanse skrywersSelfvertroueKaapse Vlakte🡆 More