Maroen

Maroen is 'n donker bruinrooi kleur wat sy naam kry van die Franse woord marron, of kastaiingbruin van die Engelse chestnut.

#800000


Dit is ook sinoniem met die Italiaanse woord marrone en die Middeleeuse Grieks maraon. Die Oxford English Dictionary beskryf dit as 'n "bruinrooi of klaret kleur"

Maroen
Kastaiing (Eng. Chestnut)

Vir die RGB-model wat vir kleure op rekenaarskerms en televisiemonitors gebruik word, kan maroen geskep word deur die helderheid van rooi met sowat die helfte te verminder.

Maroen
Maroenkleurige eppoulette soos deur SAGD-offisiere gedra voor 1994.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word maroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #800000
RGB-kleurmodel (128, 0, 0)
HSV (0°, 100%, 50%)

Sien ook


Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

EngelsFransGrieksItaliaansKleur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OorstromingLys van bekende Suid-AfrikanersLeonardo da VinciRoofvoëlWikiRuslandMaagPlantGeldSwart menseNoordwesSonkragAbstraksie (rekenaarwetenskap)Jan van RiebeeckAlkoholismeMiltKankerPenisRudi ClaaseYstertydperkSomerBurgerregteTuisbladReënspinnekopOrrelPad na jou hartPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaE-posPrimêre sektor van die ekonomieInflasieWebjoernaalSlangMark (ekonomie)GetalRivierKindermishandelingKasterolieWater (molekuul)XenofobieVolhoubaarheidMonopolieSkuinsstreepBruto binnelandse produkOopbroninhoudFiela se kindDistrik SesRassisme in AfrikaBeesvleisEskomElon MuskIndiëDistillasieLugbesoedelingGrondbewerkingMeettegniekLys van Afrikaanse digtersMeervoudSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWitrenosterJaco JacobsDemi Lee MooreMenseregtedagDiskriminasieVratViëtnamImpakte van toerismeDirekte en Indirekte redeEngelsEnkelvoudige sinBlourokkeNasiebouSwartbewussynsbewegingSlag van BloedrivierUniegebouTweede Nuwe Jaar🡆 More