Suurvy: Plantspesie

Die Suurvy (Carpobrotus edulis) is 'n plant wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom en word tot 8 cm groot.

Dit staan ook bekend as die hotnotsvy, ghoenavy of perdevy. Dit is 'n rank sukkulent met dik, vlesige blare wat met ouderdom houtagtig word. Die blomme is geel en verbleik tot ligpienk tussen Augustus en Oktober. Die blomme is 'n trekpleister vir insekte. Die blaarsap verlig bloublasie- en jellievissteke. Die plant groei op duine; dit is 'n goeie stabiliseerder van duine.

Suurvy
Suurvy: Plantspesie
Suurvy, Weskus Nasionale Park, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Core eudicots
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. edulis
Binomiale naam
Carpobrotus edulis
(L.) N.E. Br, (1926)
Sinonieme
  • Abryanthemum edule (L.) Rothm.
  • Mesembryanthemum edule L.

Die plant het ook twee subspesies:

  • Carpobrotus edulis subsp. edulis
  • Carpobrotus edulis subsp. parviflorus Wisura & Glen

Sy beweidingskapasiteit is klein:

EIW SWIW LnregWIW
Weidingsindekswaarde 1 2.3 1.41

Galery

Verwysings

Bronne


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArmoedeChemiese elementBlourokkeMIVPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)BywoordWet op Bantoe-onderwysToekoms van die AardeBeenbreuke en ontwrigtingsBlaaskankerMusiekteaterGrondwet van Suid-AfrikaBokmakierieBonné de BodVulkanismePsigopatieIvan ZimmermannDirekte en Indirekte redeAssonansieSelfmoordSkildklierLeonardo da VinciMiddeloorontstekingErosietipesJeuksiekteOnderwys in Suid-AfrikaTrevor NasserGrootste rampe in Suid-AfrikaMensAnale kankerPlantBurgerregteWinnie Madikizela-MandelaTaalSikloonDokterVoëlNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKondensasieKrimpvarkieHomoniemDuitse maselsSeeGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGalileo GalileiLettergreepSonnestelselNG gemeente JansenvilleKookpuntSeksuele opwekkingKalsiumLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMenstruasieOrale seksAnton GoosenCheslin KolbeRefentse MorakeWaterpokkiesLika BerningBaarmoederKunsmisPaarl GimnasiumWaar ruwe rotseHoofstadMikro-ekonomieMetaalJan CombrinkModeontwerpBalletDiarreeViëtnamWielewaalMeningsverskil oor aardverwarmingKaapstad🡆 More