Caitlyn Jenner

Caitlyn Marie Jenner (gebore as William Bruce Jenner op 28 Oktober 1949) is 'n Amerikaanse mediapersoonlikheid en voormalige Olimpiese gouemedaljewenner in die tienkamp.

Caitlyn Jenner
Caitlyn Jenner
Jenner in 2017.
Gebore
William Bruce Jenner

28 Oktober 1949 (1949-10-28) (74 jaar oud)
Mount Kisco, New York, VSA
Ander nameCaitlyn Marie Jenner
BeroepMediapersoonlikheid, atleet
Jare aktief1970-tans
Televisie
  • Keeping Up with the Kardashians (2007-2021)
    • I Am Cait (2015-2016)
Politieke partyRepublikeinse Party
Kinders

Loopbaan

Bruce Jenner het universiteitsvoetbal vir die Graceland Yellowjackets gespeel voordat hy 'n kniebesering opgedoen het wat chirurgie noodsaaklik gemaak het. Hy is deur L.D. Weldon, die afrigter van die Olimpiese tienkampatleet Jack Parker, oorreed om die tienkamp te beproef.

Jenner het daarna 'n ses jaar lange tienkamploopbaan gehad, wat daartoe gelei het dat hy in 1976 die manstienkampitem op die Olimpiese Somerspele in Montreal gewen het, 'n derde agtereenvolgende wêreldrekord opgestel het en bekend geraak het as 'n "tipiese Amerikaanse held". Met die nieamptelike titel "die wêreld se grootste atleet" het Jenner 'n loopbaan in televisie, rolprente, skryf, motorrenne en die sakebedryf begin. Hy was ook op die voorblad van die tydskrif Playgirl.

Caitlyn Jenner 
Bruce Jenner in 1977.

Persoonlike lewe

Jenner het ses kinders by drie vroue: Chrystie Crownover, Linda Thompson en Kris Jenner.

Van 2007 tot 2021 het hy in die TV-werklikheidsreeks Keeping Up with the Kardashians verskyn saam met Kris; hulle dogters, Kendall en Kylie; en Kris se ander kinders uit haar vorige huwelik, Kourtney, Kim, Khloé en Rob Kardashian.

Jenner het in April 2015 amptelik in die openbaar uitgekom as 'n trans vrou, en haar nuwe naam in Julie dié jaar aangekondig. Van 2015 tot 2016 was sy te sien in die werklikheidsreeks I Am Cait, wat op haar gendertransisie gefokus het. Sy is daarna die beroemdste trans vrou in die wêreld genoem.

Jenner is 'n aktivis vir transgenderregte, hoewel haar menings oor transgendersake al gekritiseer is deur baie ander trans en LGBTQ+-aktiviste.

Verwysings

Skakels

  • Caitlyn Jenner  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Caitlyn Jenner LoopbaanCaitlyn Jenner Persoonlike leweCaitlyn Jenner VerwysingsCaitlyn Jenner SkakelsCaitlyn JennerOlimpiese Spele

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SteenkoolVerkragtingPersoonlikheidMonopolieEllipstekenSoweto-opstandOrthopteraTuberkuloseXhosasToekoms van die AardeKindermishandelingWes-KaapAntisemitismeOlimpiese Somerspele 2024KletsrymMenslike seksuele gedragJaco JacobsKlitorisKalsiumPornografiePoësieSuikersiekteWaterbesparing in Suid-AfrikaSelfieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSmaakSeksuele penetrasieCheslin KolbeGeskiedenis van AfrikaansBTWDagboekLika BerningInfeksiePampoentjiesProstaatkankerNG gemeente MurraysburgSelfoonOligopolieKweekhuisgasDuitslandReënspinnekopDieremishandelingGeestesteuringVaginale kankerAppelTuisbladSlimfoonGeografie van Suid-AfrikaSokkerLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSekondêre sektor van die ekonomieOnderwerp (taalkunde)MenseregtedagFranse RewolusieInsekPretoriaErfenisdag (Suid-Afrika)NamibiëPuberteitLeah van NiekerkSharpeville-slagtingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSpringbokkeMisdaadVarkgriepElon MuskWeervoorspellingTrappe van vergelykingAlkoholismeVolhoubare ontwikkelingHakerPenisWetenskapOntdekking van die chemiese elementePiesang🡆 More