Bhili

Bhili (भीली) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 3,2 miljoen mense in die westelike Sentraal-Indië se deelstate Rajasthan, Gujarat, Maharashtra en Madhya Pradesh gebesig word.

Van die ander name vir dié taal sluit in Bhagoria en Bhilboli; verskeie variëteite word Garasia genoem. Bhili behoort aan die Bhil-tale wat verwant is aan Gujarati en Rajasthani. Die taal word met die Devanagari-alfabet geskryf, maar soms word ook die Gujarati-alfabet gebruik.

Bhili
भीली
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 3 206 533
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Wes-Indo-Aries
    Bhili 
Skrifstelsel: Devanagari, Gujarati-alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: onderskeidelik:
bhb – Bhili (Bhagoria, Bhilboli, Patelia)
gas – Adiwasi Garasia
gra – Rajput Garasia (Dungri) 
Indo-Ariese tale in Suid-Asië
Bhili
'n Voorbeeld van Bhili

Wagdi en Bareli is die belangrikste dialekte van Bhili. Die term "Bhili" is afkomstig van die Drawidiese woord Vil wat "boog" beteken en na die boog-mense verwys.

Verwysings


Tags:

DevanagariFederale staatsvorm van IndiëGujaratGujaratiIndiëIndo-Ariese taleMaharashtraRajasthani

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Narsistiese persoonlikheidsteuringAardverwarmingBreinvliesontstekingSonkragMahatma GandhiKappie (skryfteken)OseanografieCradock-4NederlandAntoniemSelfieNarsismeRobbeneilandXHTMLOrthopteraLuiperdNatriumHector PietersonGesondheidDoziDigitale en analogiese tydSleutel (musiek)NasionalismeKarnivoorKunsmatige algemene intelligensieNG gemeente MurraysburgJesus van NasaretPseudowetenskapDiskriminasieSikloonOorkruipersVoortrekkermonumentEugenetikaKamoefleringArmoedeBybelBywoordNatuurSelfstandige naamwoordKonflik (proses)Anale kankerCarles PuigdemontChromatografieVerantwoordelikheidToerismeKrokodilWaarheid-en-versoeningskommissieMangelontstekingVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameKlimaatsverandering in Suid-AfrikaXenofobieLaeveldTrappe van vergelykingVoedingGeelslangPolisieHeks van HexrivierHoofpynSimboolCoca-ColaKoppeltekenSeekoei20ste eeuBestaansboerderySwaziAnglisismeUniversele Verklaring van MenseregteWeermagSwemElana AfrikaKultuurDuitse maselsOranjerivierMiltWerkloosheid🡆 More