'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel.
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Telkom-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. | |||
|
| Artikelriglyne |
Daaglikse bladtrekke van Telkom Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Die stelling oor die eerste gebruik van telekomunikasie in Suid-Afrika is verkeerd of misleidend. Ek is redelik seker telegraafkommunikasie is reeds tydens die Tweede Vryheidsoorlog deur beide kante gebruik. Die boere het ook radiokommunikasie toesrusting laat invoer wat sover ek weet deur die Engelse onderskep is en wat hulle toe aan die werk gekry het. Laurens 08:01, 24 Januarie 2006 (UTC)
My eie menings oor Telkom ten spyt, voel ek dat die artikel nie voldoen aan Neutrale standpunt vereistes nie. Die verwysings ter ondersteuning van feite soos dat Telekompryse in Suid-Afrika die duurste ter wêreld wys vergelykings slegs met eerstewêreld lande, buiten Egipte en Indië en is geplaas op 'n webwerf wat krities is ten opsigte van Telkom is. Die stuk kan bykans gesien word as 'n kritiek op Telkom eerder as 'n inligtingstuk oor die Maatskappy. Die trant en taal van die artikel is ongetwyfeld in stryd met neutrale standpunt vereistes. --RAM 00:47, 3 Maart 2008 (UTC)
Daar is nie meer 'n monopolie nie. [1] 41.242.207.94 16:44, 2 Mei 2010 (UTC)
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Bespreking:Telkom, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.