Laurens

Status: Aktief en op vakansie!
af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
en-4 This user speaks English at a near-native level.
nl-2 Deze gebruiker heeft een gemiddelde kennis van het Nederlands.
de-2 Dieser Benutzer hat fortgeschrittene Deutschkenntnisse.
fr-2 Cette personne peut contribuer avec un niveau intermédiaire de français.
Laurens Hierdie gebruiker dra by met Ubuntu.
Firefox Hierdie gebruiker dra by met Mozilla Firefox.

Hallo

Ek is Wikipedia gebruiker Laurens, hier aktief sedert 5 Maart 2005. Ek is 'n burokraat op die Afrikaanse Wiki en is ook redelik aktief op die Commons, meestal om beelde op te laai wat op die Afrikaanse Wikipedia benodig word. In die gewone lewe is ek 'n ingenieur, woonagtig in Suid-Afrika en werksaam by 'n groot navorsing- en ontwikkelingsorganisasie. My belangstellings wissel van taal, kos en kultuur tot geskiedenis, wiskunde en wetenskap.

Oor my en Wikipedia

Ek is baie trots op wat die klein gemeenskappie op die Afrikaanse Wikipedia reeds reggekry het, maar ek wonder baie keer hoekom die gemeenskap so klein is en wens ons kon al 'n 100 000 bladsye gehad het en dat al die belangrike onderwerpe gedek was en dat daar geen rooi skakels op die voor blad was nie en dat meeste artikels van 'n hoë gehalte was. Toe ek hier aangekom het het ek gedink dit gaan enige dag gebeur - honderde mense gaan aansluit en begin artikels skryf en hoe meer artikels geskryf word hoe meer mense gaan aansluit en dan groei die ding soos 'n sneeubal. Dus het ek aanvanklik meestal aan infrastruktuur gewerk en so veel as moontlik artikels geskep - meestal deur vertaling - om kritiese massa te probeer bereik in terme van die aantal artikels. Van die vroeë werk was byvoorbeeld om die uitgesoekte gebeure op te stel en die veranderende voorblad artikel meganisme in te voer. Ander het reeds voor dit baie ander werk gedoen soos om die Wiki sagteware te vertaal en die eerste twee duisend of so artikels te skep.

In die begin het ek baie rooi skakels gelos met die hoop dat iemand sou wou inspring en daaraan begin werk. Dit was uiters naïef. Ek is nou grootliks teen rooi skakels gekant - dit laat artikels onvolledig lyk en mense kies self waaraan hulle wil werk en dit gaan nie oor rooi skakels nie. My mening is tans dat die gemeenskap slegs sal groei as mens goed buite Wikipedia self doen. Dit wil sê artikel vir mens se plaaslike knock and drop koerantjie skryf, as ons persverklarings kan uitkry oor belangrike of interessante goed, as ons oor die Afrikaanse Wikipedia blog of twitter en as ons Wikipedia onder Facebook kennisse bevorder en as ons mense teiken en hulle uitnooi om iets oor hulle vakgebied te skryf. 'n Ander moontlikheid is kompetisies - dalk deur Pharos of HAT geborg... Ek moet egter bieg dat ek nog byna niks daaraan gedoen het nie. So vir nou is my strategie hier op die Wikipedia self:

  1. Skep kwaliteit "kern" artikels deur vertaling van voorblad artikels op die Engelse, Duitse en Franse Wikipedias.
  2. Skep ondersteunende kort artikels en saadjies oor die belangrikste onderwerpe in die kern artikels
  3. Verwyder onnodige rooi skakels - veral skakels na onderwerpe waar dit onwaarskynlik is dat iemand in die voorsienbare toekoms daaroor gaan skryf

Ek probeer in alle gevalle sorg dat die artikels op hulle eie kan staan en van goeie gehalte is. Selfs 'n saadjie kan nuttig wees as dit vir die leser 'n kort oorsig gee - dit moet dan darem iets meer sê as Stad X is 'n stad in Gauteng... Ideaal gesproke probeer ek om te sorg dat my artikels net so goed of beter as die Engelse ekwivalent is. Na my mening is die Duitse wikipedia se artikels gemiddeld van beter gehalte as die op die Engelse wikipedia. Daar is egter natuurlik baie hoogstaande artikels op die Engelse wikipedia. Moet egter nie aanvaar dat net omdat 'n artikel op die Engelse wikipedia voorblad status het dit noodwendig uitstekend is nie - daar is uitsonderings en soms word onbelangrike sake onnodig uitvoerig behandel.

Huidige projekte

  1. Verbetering van artikels waaraan ek lank terug gewerk het; veral die wat voorblad status behaal het soos Wallies, België, Argentinië en Kambodja.
  2. Skaak en verwante onderwerpe met die doel om die artikel oor skaak tot op voorbladstandaard te bring.

My Bydraes

Artikels

Artikels wat ek begin het, klaargemaak het of waar ek 'n beduidende bydrae gelewer het. Vetgedrukte artikels is kernartikels, terwyl 'n Laurens  aandui dat 'n artikel voorbladstatus behaal het.

Aardrykskunde
Laurens 

ABC-Eilande - Adélieland - Adrarplato - Åland - Álava - Albanië - Aldenpunt - Alemán Coloniero - Alexandrië - Alt Empordà - Amerikaanse kolonies - Amptelike taal - Amsterdameiland - Andamanse See - Andorra - Antarktiese navorsingstasies - Laurens - Antarktika Antártica Chilena Provinsie - Laurens Argentinië - Argentyns-Antarktika - Laurens Arktiese Oseaan - Armenië - Atlantiese Oseaan - Atlasgebergte - Baskeland - Laurens België - Belgiese kolonies - Benelux - Beringlandbrug - Beringstraat - Bertrand van Toulouse - Bertrand van Tripoli - Boekarest - Botniese Golf - Botswana - Bouvet-eiland - Britse Indiese Oseaan Gebied - Britse mandaat van Palestina - Brussel - Buite-Mongolië - Cadaqués - Comarca - Crozeteilande - Deceptioneiland - Duitse koloniale ryk - Eilandboog - Empordà - Enklawe - Estland - Eurasië - Fabian Gottlieb von Bellingshausen - Faroëreilande - Figueres - Finland - Finnmark - Finse Golf - Fontana Pretoria - Four Corners (VSA) - Frans-Guyana - Franse Oos-Indiese Kompanjie - Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede - Franse Suidelike gebiede - Gipuzkoa - Golf van Biskaje - Golf van Gabes - Gondwana - Gotland - Groenland - Groot Antille - Half Tree Hollow - Heavily Indebted Poor Countries - Helluland - Hiiumaa - Île aux Cochons - Île de l'Est - Île de la Possession - Île des Pingouins - Île Saint-Paul - Îlots des Apôtres - Indosjina - Ingermanland - Ingolstadt - Isohieet - Jacob's Ladder, Sint Helena - Jamestown, Sint Helena - Jutland - Kaap Adare - Kambodja - Kanaaleilande - Kanariese Eilande - Kantaberiese See - Karelië - Katalonië - Kattegat - Kergueleneilande - Klein Minch - Koerse kolonies - Koningin Maudland - Kuba - Lae Lande - Landengte - Lapland - Laurasië - Letland - Litaue - Lys van Internet topvlakdomeins - Lys van land skakelkodes - Lys van lande volgens BBP (Koopkragpariteit) - Lys van lande volgens bevolking - Lys van lande volgens bevolkingsdigtheid - Lys van lande volgens geletterdheidskoers - Lys van lande volgens MOI - Lys van lande volgens onafhanklikheidsdatum - Lys van lande volgens oppervlak - Lys van lande volgens regeringstipe - Madeiraeilande - Mark (gewes) - Martin-de-Viviès - Moldowa - Mu isamaa, mu õnn ja rõõm - Nagtegaaleilande - Neckarsulm - Noord-Europa - Noordelike Halfrond - Noordelike Seeroete - Noorse kolonies - Noorweë - Nordiese Raad - OESO - Öland - Oos-Asië - Oos-Sjinese See - Oossee - Outonome Gemeenskap van die Baskeland - Palermo - Peter I-Eiland - Phnom Penh - Plato van die Sjots - Prefektuur - Republiek van Karelië - Rif (Atlasgebergte) - Roemenië - Rügen - Saaremaa - Seestraat - Séoul - Sergels Torg - Sint Helena - Sint-Pauleiland - Sjot - Skagerrak - Straat van Gibraltar - Suidelike Oseaan - Suidpool - Suriname - Tannu Tuva - Terra Australis - Thailand - Tornedal - Tórshavn - Transantarktiese Berge - Tripoli - Tristan da Cunha - Valencia, Spanje - Vlag van België - Vlag van Engeland - Vlag van Goosen - Vlag van Guinee-Bissau - Vlag van Japan - Vlag van Kambodja - Vlag van Mali - Vlag van Mauritanië - Vlag van Niger - Vlag van Senegal - Vlag van Thailand - Wapen van Thailand - Witsee - Witsee-Oossee Kanaal - Ysland - Maquis bossieveld - Menslike ontwikkelingsindeks - Mianmar - Minch - Montenegro

Afrika
Laurens 

Abdoulaye Wade - Angola - Bamako - Banjul - Beira - Benin - Bissau - Burkina Faso - Cap-Vert - Casamance - Casamancerivier - Chott Ech Chergui - Chott el Jerid - Conakry - Dakar - Diola etniese groep - Djiboeti - Ekwatoriaal-Guinee - Ethiopië - Frans-Soedan - Gambiarivier - Groot-Atlas - Guinee - Guinee-Bissau - Ivoorkus - Kaap Verde - Kameroen - Kenia - Lys van Presidente van Senegal - Macky Sall - Mali-Federasie - Mauritanië - Mayotte - Mont Nimba - Moulouya - Pan-Afrika kleure - Rwanda - Sahara - Sahel - São Tomé en Principe - Laurens Senegal - Senegalrivier - Senegambië - Senegambië en Niger - Senegambië en Niger - Sentraal-Atlas - Serrekunda - Seychelle - Soedan (gebied) - Staatshoofde van Mali - Tellatlas - Togo - Tsjaad

Frankryk
Laurens 

Arles - Aude (département) - Aude (rivier) - Aurèsgebergte - Auvergnat - Biskaje - Carcassonne - Laurens Cité de Carcassonne - Corbières (streek) - Dauphiné - Écart - Elsas - Franche-Comté - Franse geweste - Franse Nasionale Dag - Maguelonne - Montagne Noire - Neder-Navarra - Normandië - Palaja - Paryse Metro - Prefek (Frankryk) - Saint-Palais, Pyrénées-Atlantiques - Salle du Jeu de paume - Salsigne - Soule - Wapen van Carcassonne

Japan

Akihito - Asuka-kyō - Foedji - Fujiwara-kyō - Heijō Paleis - Hepburn-stelsel - Hiragana - Hirosjima - Honsjoe - Laurens  - Japan - Japan Standaardtyd - Japannees - Japannese prefekture - Japannese skryfstelsel - Japanse Argipel - Jasoeo Foekoeda - Jen - Kana - Kanji - Katakana - Keiser van Japan - Keiserlike Seël van Japan - Kimi ga Yo - Kioto - Kobe - Kyūshū - Nagasaki - Nagoya - Nara-tydperk - Nara, Nara - Prefekture van Japan - Rōmaji - Sakoku - Samoerai - Sapporo - See van Japan - See van Okhotsk - Sjikokoe - Sjintoïsme - Sjogoen - Sudoku - Telefoonnommers in Japan - Tokio - Yasunari Kawabata - Yokohama

Nederland
Laurens 

's-Hertogenbosch - 's-Hertogenbosch (gemeente) - Aa (Noord-Brabant) - Amstel (rivier) - Amstelland - Dommel - Java-eiland - KNSM-eiland - Leiden - Nieuwer-Amstel - Ouderkerk aan de Amstel

Skotland
Laurens 

Balgowan, Dundee - Binne-Hebride - Buite-Hebride - Gàidhealtachd - Hooglandgrensbreuk - Islay - Skerryvore - Skotse Hoogland

Pretoria
Laurens 

Arcadia, Pretoria - Brooklyn, Pretoria - Burgerspark - Compolgebou - Duncanstraat, Pretoria - Gereformeerde Kerk, Pretoria - Groenkloof - Hatfield, Pretoria - Jan Cillierspark, Pretoria - John Johnstone Kirkness - Kerkplein, Pretoria - Kirkness-stene - Kirknesshuis - Leendert te Groengebou - Leeubrug - Magnoliadal - Mamelodi Sundowns - Marabastad, Pretoria - Meintjieskop - Melrose-Huis - Norman Eaton - Ou Letteregebou - Paleis van Justisie, Pretoria - Pretoria-Tshwanenaamverandering - Pretoriase Kunsmuseum - Sinagoge, Paul Krugerstraat - Sint Alban Anglikaanse Katedraal, Pretoria - Springbokpark, Pretoria - Staatsdrukkery - Staatsmeisjesschool - Staatsmodelschool - Sytze Wierda - Tom Jenkins - Tom Jenkinsrylaan - Tremloods, Pretoria - Venningpark - Waterkloof

Allerlei
Laurens 

2007 Mianmarese anti-regeringsbetogings - Aardbewing - Aërogamie - Afrikaanse Wikipedia - Amandelmelk - Amfoor - Aung San Suu Kyi - Ban Chiang - Baskiese pelote - Bertrand Russell - Bruto binnelandse produk - C/1652 Y1 - Circa - Clavelin - Crème fraîche - ESA - Fleur-de-lis - Fromage blanc - Ganesja - Groot Beer - Hektaar - Hezbollah - Jeu de Paume - John Glenn - Jukskei - Julien-Marie Crozet - Jupiter - Kadima - Landswapen van België - Longue paume - Maanlanding - Maatskaplike vooruitgang - Marc-Joseph Marion du Fresne - Mesosoïkum - Michail Lazaref - Mikhail Petrovich Lazarew - Laurens Modernisme - Morabaraba - Nieu-Engeland se donker dag - Oosseevloot - Optimisme - Ou-Styl en Nuwe Styl datums - Papiervliegtuig - Pongal - S/2007 S 4 - Saaltennis - Laurens Saffraan - Sinn Féin - Sint Rosalia - Sjerpa - Skaak - Supernova - Swart week - Verjus - Vin Jaune - Vlamkoek

Argitektuur
Laurens 

Afsluitdyk - Asphalt Green Aquacenter - Blauwbrug - Borneo-Sporenburg brûe - Broadway-toring - Da Vinci-brug (Noorweë) - Dom Luis I-brug - Dwingel - Dyk - Eenvoudige hangbrug - Enneüs Heerma Brug - Essingbrug - Europabrücke - Federasietoring - Fluistergewelf - Juscelino Kubitschek brug - Kintaibrug - Kobe Hawetoring - Magere Brug - Maria Pia-brug - Mor Gabriël-klooster - Palazzo Pretorio - Piazza Pretoria - Santiago Calatrava - Sjoerd Soeters - Spanbandbrug - Turning Torso - Vakwerkboogbrug - Viaduc de Garabit

Biologie
Laurens 

Anatidae - Andreaeidae - Anseriformes - Antarktiese pêrelkruid - Antarktiese smele - Atlantiese kabeljou - Bakterie - Balaenoptera - Bewaringstatus - Bryidae - Chordate - Divisie - Eaton se pylsterteend - Europese kabeljou - Gadiformes - Groenlandkabeljou - Groot-pikkewyne - Haring - Horingblad - Kerguelenkool - Langsnawelpikkewyne - Lewermos - Mielie - Minkewalvis - Laurens Mos - Nie-vaatplant - Pasifiese kabeljou - Pelsrob - Laurens Pikkewyn - Proteïen - Pylsterteend - Spoor (plantkunde) - Subspesie - Vaatplant - Veenmos - Walvis - Walvisagtiges - Wetenskaplike klassifikasie

Chemie
Laurens 

Aardalkalimetale - Actinium - Aktinied - Aktinium - Amerikium - Argegonium - Blok (Periodieketabel) - Elektrosensitiwiteit - Europium - Lantaan - Lantanied - Lawrensium - Lys van elemente volgens getal - Lys van elemente volgens naam - Lys van elemente volgens simbool - Nobelium - Ontdekking van die chemiese elemente - Periode - Periodieke tabel - Periodieke tabel blok - Periodieke tabel periode - Periodieketabelperiode - PH - Radon - Seldsame aardelement - Ununoctium - Ununquadium

Europese Geskiedenis
Laurens 

Acts of Union 1707 - Alan Stevenson - Alarik II - Albigensiese Kruistog - Anna van Boergondië - Armagnac_(party) - Bataafse Republiek - Bernard Aton IV Trencavel - Boergondië - Boergondiërs - Childeric I - Chlodio - Clovis I - Dauphin van Frankryk - Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande - Domein van Soissons - Drievoudige Verbond (1668) - Eed op die Kaatsbaan - Eugène Viollet-le-Duc - Felipa Domènech Ferrés - Franke - Frankiese Ryk - Frans-Nederlandse Oorlog - Gallia Aquitania - Gallia Cisalpina - Gallië - Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog - Germane - Gote - Graaf - Grawe van Toulouse - Groothertog - Guntram van Boergondië - Hendrik VI van Engeland - Hertog - Hertog van Boergondië - Hertogdom - Hertogdom van Boergondië - Honderdjarige Oorlog - Hugenoot - Hugenotekruis - Huis van Trencavel - Humbert II van Viennois - Jan van Lancaster, 1ste Hertog van Bedford - Laurens Johanna van Arkel - Jutte - Kalmarunie - Karel die Grote - Karel VII van Frankryk - Karolingers - Klein-Venedig - Koninkryk van Engeland - Koninkryk van Groot-Brittanje - Koninkryk van Holland - Koninkryk van Skotland - L'Anse aux Meadows - Landgraaf - Leo Belgicus - Lodewyk van Valois, Hertog van Orléans - Markgraaf - Merovech - Palts - Paltsgraaf - Pax Romana - Pepyn die Korte - Pous Benedictus XV - Pous Callixtus - Pous Callixtus III - Raymond Berengarius III van Barcelona - Raymond-Rogier Trencavel - Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande - Romantiek - Romeinse Republiek - Septimanië - Spaanse Burgeroorlog - Suidelike Nederlande - Toxandrië - Vandale - Verdrag van Dover - Verdrag van Parys (1763) - Vrede van Aken (1668) - Vrede van Nijmegen - Waldense - Wes-Gote - Laurens Winteroorlog

Kuns en Musiek

Cornelis Vincent van Gogh - De Ateliers - Destino - Die Rooi Wingerd - Dmitri Sjostakovitsj - Laurens Documenta - Dogville - DSCH (Dmitri Sjostakovitsj) - Jacobus Hendrik Pierneef - Kafeeterras in die aand - Koringland met Kraaie - Kulturzentrum Schlachthof - Marjorie Wallace - Marlene Dumas - Metamorfose van Narsissus - Ramon Pichot - Laurens Salvador Dalí - Salvador Dalí i Cusí - Selfportret, Vincent van Gogh - Slaapkamer in Arles - Sterrenag - Sterrenag oor die Rhône - Un chien andalou - Vebjørn Sand - William Kentridge

Rugby
Laurens 

Laurens 2007 Rugby Wereldbeker - Alan Lewis - Laurens All Blacks - Argentinië se nasionale rugbyspan - Australiese nasionale rugbyspan - Bakkies Botha - Belgiese nasionale rugbyspan - Bob Loubser - Britse en Ierse Leeus - Bryan Habana - CJ van der Linde - Duitsland nasionale rugbyspan - Ellispark-stadion - Engeland se nasionale rugbyspan - Fidjiaanse Nasionale rugbyspan - Franse nasionale rugbyspan - Georgiese nasionale rugbyspan - Grand Slam (Rugby) - Japan se nasionale rugbyspan - John Smit - Juan Smith - Kanada se nasionale rugbyspan - Linkerflank - Murrayfield Stadion - Nederlandse nasionale rugbyspan - Oos-Duitsland nasionale rugbyspan - Os du Randt - Percy Montgomery - Roemenië nasionale rugbyspan - Laurens Rugby Wêreldbeker 2007 - Samoa se nasionale rugbyspan - Schalk Burger - Skotse nasionale rugbyspan - Laurens Springbokke - Stade de France - Stade de Gerland - Stade de la Beaujoire - Stade de la Mosson - Stade Félix Bollaert - Stade Gerland - Stade Jacques Chaban-Delmas - Stade Vélodrome - Tjeggoslowakye nasionale rugbyspan - Tonga se nasionale rugbyspan - Tsjeggiese Republiek nasionale rugbyspan - Verenigde State se nasionale rugbyspan - Walliese nasionale rugbyspan - Wayne Barnes - Winchester College voetbal

Suid-Afrika
Laurens 

Adjunkpresident van Suid-Afrika - African Window - Allan Hendrickse - Amersfoort, Mpumalanga - Amsterdam, Mpumalanga - Andries-Ohrigstad - Apartheid - Athol Trollip - Badplaas - Balgowan, Kwazulu-Natal - Barberton - Barrydale - Bethlehem, Vrystaat - Bethulie - Bill Flynn - Bo-Kaap - Bok van Blerk - Breyten - Bultfontein - Carolina, Mpumalanga - Chris Brink - Chrissiesmeer - Clarens, Vrystaat - Clocolan - Dan Roodt - Dannhauser - Darling, Wes-Kaap - David Rattray - Deon Maas - Dibeke - Distrik Ses - Dordrecht, Oos-Kaap - Douglas, Noord-Kaap - Dysselsdorp - Elim, Wes-Kaap - Elize Botha - Ferial Haffajee - Fietas - Fort Nottingham - Gauteng - Gougheiland - Groot Constantia - Groot-Visrivier - Heidelberg, Gauteng - Helen Zille - Hilton - Huisgenoot - Ixopo, KwaZulu-Natal - Jacob Zuma - Joe Seremane - Kaapse Skiereiland - Kennetjie - Kgalema Motlanthe - Khoikhoi - Kokstad, Kwazulu-Natal - Koos Kombuis - Kuilsrivier - Kwazulu-Natal Middelande - Ladysmith, Kwazulu-Natal - Lydenburg - Mail & Guardian - Mamre - Mapungubwe - Marais Viljoen - Memel, Vrystaat - Middelburg, Oos-Kaap - Morawiese kerk - Morgenzon - Napier - Nasionale Vergadering van Suid-Afrika - New Hanover, KwaZulu-Natal - Nkandla - Nottingham Road - Papendorp, Kaapstad - Petervale, Gauteng - Piet Retief, Mpumalanga - Piketberg - Rapport - Stet - Laurens Suid-Afrika - Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum - Suurbraak - Taaldoos - Taalkommissie - Tafelbaai - Tafelberg Nasionale Park - Tony Yengeni - Uitenhage - Volksrust - Vrede, Vrystaat - Wakkerstroom - Wepener - Wupperthal - Xhosas - Zapiro - Zoar, Wes-Kaap - Zoeloes

Geskiedenis van Suid-Afrika
Laurens 

Abraham van Riebeeck - Adam Kok III - Adriaan van Kervel - Adriaen van der Stel - Albert van Breugel - Andries Hendrik Potgieter - Andries Pretorius - Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius - Anje Hendriks Strik - Bantoestan - Beleg van Mafikeng - Ben Viljoen - Betsie Schoombee - Bhambatha - Boere - Cetshwayo - Charles Robberts Swart - Christiaan de Wet - Colonie van Swellendam - Cornelis van Quaelberg - Dakar-Beraad - Daniël van den Henghel - Davidson Don Tengo Jabavu - Demetrios Tsafendas - Dinuzulu - Eerste Minister van Suid-Afrika - Estiénne Barbier - Eva Krotoa - Georgius Gerardus Ohrig - Goewerneur-Generaal van Suid-Afrika - Goosen - Groepsgebiedewet - Helen Suzman - Hendrik Crudop - Hendrik Fredrik Prinsloo - Hendrik Frensch Verwoerd - Hendrik Potgieter - Hendrik Swellengrebel - Henry Fagan - Herman Schutte - Het Volk - IJsbrand Godske - Imvo Zabantsundu - Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika - Jacob Borghorst - Jacobus Johannes Fouché - Jan Willem Janssens - Joachim van Plettenberg - Johan Arnold Smellekamp - Johan Bax van Herenthals - Johannes Cornelis d’Ableing - John Tengo Jabavu - Jozua François Naudé - Julius de Geyter - Klein Vrystaat - Koos de la Rey - Lothar Neethling - Louis van Assenburg - Lucas Johannes Meyer - Lys van Suid-Afrikaanse staatshoofde - Maria de la Quellerie - Maria van Riebeeck - Marius Jonker - Marthinus Theunis Steyn - Marthinus Wessel Pretorius - Maurits Pasques de Chavonnes - Natalia Republiek - Natives Land Act van 1913 - New Guelderland - Nieuwe Republiek - Ontugwet - Orangia-Unie - Oranjerivierkolonie - Perdekop - Peter Henry Abrahams - Pieter Gysbert Noodt - Pieter Hackius - Pol De Mont - Prins Christian Victor van Sleeswyk-Holstein - Republiek van Klipriver - Republiek van Lydenburg - Republiek van Swellendam - Ryk Tulbagh - Sewsunker "Papwa" Sewgolum - Simon van der Stel - Slag van Blaauwberg - Slag van Boomplaats - Slag van Cuito Cuanavale - Stellaland - Stephanus Schoeman - Swellendam - Theodorus Colenbrander - Transvaalkolonie - Umshumayeli Wendaba - Verenigde Party - Vlakplaas - Volkslied van Transvaal - Volksraad - Volksraad van die Zuid-Afrikaansche Republiek - Volksraad van Natalia - Vrye Weekblad - Walter Sisulu - Wet op Afsonderlike Geriewe - Wet op Afsonderlike verteenwoordiging van kiesers - Wet op Bevolkingsregistrasie - Wet op Groepsgebiede - Wet op Verbod van Gemengde Huwelike - Wilhelm Johannes Verwoerd - Willem Adriaan van der Stel - Willem Helot - Willie Marais - Zacharias Wagenaer - Zonderwater krygsgevangenekamp - Zuid-Afrikaansche Republiek

Tale en Taalkunde
Laurens 

Afrikaans - Afrikaans.be - Akkusatief - Alemanniese Duits - Anglo-Normandies - Approksimant - Aranees - Aroemeens - Asturies - Auregnais - Beierse taal - Benrather Lyn - Bilabiaal - Binomiale naam - Boergondies - Bokmål - Bosnies - Bretons - Bulgaars - Byvoeglike naamwoord - Chomsky-hiërargie - Chomsky-normaal-vorm - Dalmaties - Deens - Dentaal - Dialek - Eerste Germaanse klankverskuiwing - Eiland-Keltiese tale - Enkelvoud - Estnies - Faroëes - Laurens Fins - Fins-Oegriese tale - Fins-Permiese tale - Fins-Samiese tale - Fins-Wolgaïese tale - Foneem - Frankoprovensaals - Friulaans - Galaties - Galicies - Galloromaans - Gaskons - Germaanse tale - Geronde geslote agterklinker - Geronde geslote voorklinker - Geronde halfoop agterklinker - Geronde halfoop voorklinker - Geronde oop-middel-agterklinker - Geronde oop-middel-voorklinker - Geskiedenis van Afrikaans - Geslote klinker - Glottaal - Goties - Grafeem - Grammatika - Guernésiais - Hongaars - Hoogalemanniese Duits - Hoogduitse tale - Hoogste-Alemanniese Duits - Indo-Europese tale - Inessief - Ingries - Internasionale Fonetiese Alfabet - ISO 639 - Isoglos - Italiaans - Karelies - Kasjoebies - Katalaans - Keltiberies - Kelties - Kentum-tale - Kerkslawies - Klinker - Klitikum - Knaanies - Koers - Kognaat - Komi - Korsikaans - Labiodentaal - Ladinies - Ladino - Languedokies - Lateraal - Latynse alfabet - Lauragais - Leponties - Lets - Levenshteinafstand - Levenshteinoutomaat - Limousin (dialek) - Litaus - Lorreins - Lotharings Frankies - Lyfs - Macedonies - Makron - Manx-Gaelies - Middelduits - Middelnederduits - Monoftong - Mordwiense tale - Morfologie (taalkunde) - Napolitaans - Nasaal - Nederalemanniese Duits - Nederduits - Nederfrankies - Nedersaksies - Negauhelm - Nominatief - Noord-Germaanse tale - Nynorsk - Ob-Oegriese tale - Oegriese tale - Oekraïens - Oeraalse tale - Oeral-Altaïes - Oksitaans - Ongeronde geslote voorklinker - Ongeronde halfoop voorklinker - Ongeronde naby-oop-voorklinker - Ongeronde oop agterklinker - Ongeronde oop-middel voorklinker - Oos-Germaanse tale - Oosseefinse tale - Opperduits - Ortografie - Oskies - Ostjaaks - Ou Kerkslawies - Oudnederlands - Oudnoors - Palato-alveolaar - Permiese tale - Polabies - Pools - Portugees - Retoromaans - Roemeens - Romaanse taal - Romansch - Russies - Rusyn - Samies - Samojeedse tale - Sardies - Savo-dialekte - Sercquiais - Serwokroaties - Skots - Slawiese tale - Slowaaks - Sloweens - Stemhebbendheid - Stemlose palataal-velêre frikatief - Svenska språkbyrån - Swabiese Duits - Sweeds - Sweedse Taalraad - Taalkundige geslag - Togaars - Trigraaf (ortografie) - Triller - Tsjeggies - Tweede Germaanse klankverskuiwing - Vandaals - Verbuiging - Vlaams (taalkunde) - Võro - Laurens Wallies - Wepsies - Wes-Germaanse tale - Wit-Russies - Wogoels - Wolgaïese tale - Woties - Yslands

Tegnologie
Laurens 

Airbus - Airbus A300 - Laurens Airbus_A380 - Antonov An-225 - Boeing 747-400 - Citroën M35 - Comobil - Comotor - Dorothy Crowfoot Hodgkin - EADS - Felix Wankel - Gloster Gauntlet - GNOME - Hughes H-4 Hercules - Linux - NSU Motorenwerke AG - NSU Ro80 - Ubuntu Linux Laurens Wankelenjin

Vuurtorings
Laurens 

Danger Pointvuurtoring - Dasseneilandvuurtoring - Diazpuntvuurtoring - Doringbaaivuurtoring - Groenpuntvuurtoring - Groenriviermondvuurtoring - Haai-eilandvuurtoring - Hangklipvuurtoring - Hondeklipbaaivuurtoring - Hood Pointvuurtoring - Kaap Agulhasvuurtoring - Kaap Columbinevuurtoring - Kaap Sint Blaizevuurtoring - Kaappuntvuurtoring - Kaappuntvuurtorings - Milnertonvuurtoring - Mouillepuntvuurtoring - Pelikaanpuntvuurtoring - Port Nollothvuurtoring - Quoin Pointvuurtoring - Robbeneilandvuurtoring - Roman Rockvuurtoring - Seal Pointvuurtoring - Simonstadskeepswerfvuurtoring - Slangkopvuurtoring - Stompneuspuntvuurtoring - Swakopmundvuurtoring - Vuurtoring - Ystervarkpuntvuurtoring

Wiskunde

Laurens 

Afgeleide - Alexis Clairaut - Algebraïese kromme - Analise - Archimedesspiraal - Asimut - Astroïed - Bepaaldheid - Blaise Pascal - Bonaventura Cavalieri - Cartesiese koördinatestelsel - Cassini ovaal - Christiaan Huygens - CYK-algoritme - Desimale grade - Dimensionaliteitvermindering - Diskrete wiskunde - Eksentrisiteit (wiskunde) - Ellips - Episikloïed - Epitrogoïed - Euler se formule - Geheueloosheid - Grégoire de Saint-Vincent - Gregorio Fontana - Groep (wiskunde) - Hammingafstand - Heks van Agnesi - Hiperboloïed - Hiperbool - Hiposikloïed - Hipotrogoïed - Jacob Bernoulli - Jacob Hermann - James Gregory - Kardioïed - Keëlsnit - Kettinglyn - Klotoïde - Komplekse getal - Koord (meetkunde) - Koördinatestelsel - Kromme - Latente veranderlike - Latus rectum - Lemniskaat - Lemniskaat van Bernoulli - Lemniskaat van Booth - Lemniskaat van Gerono - Leonhard Euler - Limaçon - Markovproses - Parabool - Pierre Varignon - Piet Hein (wetenskaplike) - Laurens Poolkoördinatestelsel - Punt (meetkunde) - Radiaal - Reuleaux-driehoek - Reuleaux-tetraëder - Risoïed - Sferiese koördinatestelsel - Silindriese koördinatestelsel - Superellips - Sylvestre François Lacroix - Trigonometrie - Verborge Markovmodel - Viterbi algoritme - Wittgenstein se staaf X-as

Beelde
Laurens 
VGA Toets - Geografiese verdeling van die Oeraalse tale (deelgroep Fins-permies (blou en groen), Oegriese tale (bruin / pienk), Samojeeds (rooi)).
Laurens 
Ligging van Yokohama in Japan (in rooi)
Ligging van Yokohama in Japan (in rooi) (Japan)
Laurens 
Skerryvore
Skerryvore (Skotland)

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jaco JacobsKatoenSuid-Afrikaanse randSpringbokAbstraksie (rekenaarwetenskap)Goudkus (streek)SkaapOnomatopeeOlifantDistrik SesMieliestronkSharpeville-slagtingEk is 'n Afrikaan (toespraak)SamestellingJo BlackVolhoubare ontwikkelingAnilingusKlimaatsverandering in AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKaapstadAtletiekWes-KaapStudievaardighedeDesmond TutuSeksuele penetrasieChemiese verbindingEerste WêreldoorlogGevolge van aardverwarming op oseaneMalariaCarles PuigdemontSinoniemEngelandKartografieSiya KolisiStilleweDomkragHindoeïsmeDemokratiese Republiek die KongoJeuksiekteRassismeSoutsuurTandbederfTelwoordSwartkwasmuishondSuid-Afrika-WetLys van Afrikaanse rolprenteLys van veltoestandeMangelVraag en aanbodKleurNiersteenLionel PetersonNasiebouMetafoorFinansiële staatAnglo-BoereoorlogSelfoonOranjerivierMaselsLeierErektiele disfunksieUKhahlamba-DrakensbergparkZack du PlessisTydsoneVlekvrye staalPuberteitGasNeerslagGawes van die Heilige GeesNaaldekokerRenteCristiano RonaldoMiljardWêreldwye web🡆 More