Beskermde Gebied

'n Beskermde gebied of bewaringsgebied is 'n plek wat beskerm word vir sy natuurlike, kulturele of ander waarde.

Beskermde Gebied
'n Sebra in die Nasionale Krugerwildtuin in Suid-Afrika.

Volgens die IUBN (World Conservation Union) is 'n beskermde gebied: "'n gebied op land en/of see wat toegewy word aan die beskerming en die bewaring van biologiese diversiteit".

Die IUBN onderskei tussen ses kategorieë van beskermde gebiede:

Kode Naam Nederlandse naam Engelse naam
I: Ia Natuurreservaat
Ib wildernisgebied
Natuurreservaat
wildernisgebied
nature reserve
wilderness area
II: Nasionale park Nationaal park National park
III: Natuurmonument Natuurmonument Natural Monument
IV: Habitat/Leefomgewing Habitat/Leefomgeving Habitat/Species Management Area
V: Beskermde landskap/seelandskap Beschermd landschap/zeelandschap Protected Landscape/Seascape:
VI: Natuurlike brongebied Natuurlijk-bronnengebied Managed Resource Protected Area

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrika-landeErtjieSkaapBloedsomloopstelsel2001MusieksimboleMangaanEid-oel-FiterByeboerderyJohannesburgDroomPlatoKaliumHannes van WykLetterlike en figuurlike taalgebruikHondsdolheidInternetGesonde dieetMiddeloorontstekingKhoisanKoringSekondêre sektor van die ekonomieSanskritInfeksieWikipediaInstagramProstaatkankerDuitse maselsSwartbewussynsbewegingHoenderDoziEtniese groepHemelvaartsdagGalileo GalileiSomerKlem-in-die-kaakWikimedia-stigtingDokterSias ReineckeTien GebooieSteenkool in Suid-AfrikaBaljuWinterHulpwerkwoordVergelykings (taalkunde)Pieter StraussLys van Afrikaanse skrywersOrale seksPaasfeesRuan JoshJo BlackNeurenberg-verhoreDroogteLys van myne in Suid-AfrikaLeah van NiekerkEmfiseemAppendiksLongontstekingVarkgriepKeelseerPad na jou hartTydVryheid van spraakIndiëRookgewoonteRooms-Katolieke KerkSkildklierAlfabetSeksKalsiumHartMaagsweerSkilpadDagga🡆 More