Waddesee

Die Waddesee (Nederlands: Waddenzee, Wes-Fries: Waadsee, Deens: Vadehavet, Duits: Wattenmeer) is 'n groot stelsel van getysand en moddervlaktes langs die Noordseekus van Denemarke, Duitsland en Nederland.

Waddesee*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Waddesee
Kaart wat die Waddesee vertoon
Lande Vlag van Nederland Nederland
Vlag van Duitsland Duitsland
Vlag van Denemarke Denemarke
Tipe Natuur
Kriteria viii, ix, x
Verwysings 1314
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2009  (33ste Sessie)
Uitbreidings 2014
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Hierdie landskap is, met 'n oppervlakte van 9 000 km² en 'n maksimumwydte van 40 km, die grootste tussengetysone ter wêreld wat oor 'n afstand van 450 km van Blåvandshuk, Denemarke in die noordooste tot by Den Helder, Nederland in die suidweste strek.

Die Waddesee is in 2009 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys en die beskermde gebied is in 2014 verder uitgebrei.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

DeensDenemarkeDuitsDuitslandNederlandNederlandsNoordseeWes-Fries

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TekstielDaggaJan-Willem BreureNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyIdioomKlereSkisofrenieVerenigde KoninkrykOlifantNoordwesAnglo-BoereoorlogWerkersdagVaginaBipolêre gemoedsteuringNarsistiese persoonlikheidsteuringNuwe TestamentRooikatOranjerivierByNasionale VrouedagRookgewoonteJodeInfeksieNasionalismeGeskiedenis van AfrikaansLeeuGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAdolessensieLys van medisinale kruieIranSuid-Afrikaanse randLandbou in Suid-AfrikaWynand StrydomDemokratiese Republiek die KongoSeksueel oordraagbare infeksieDokterSeksDeon MeyerSwaweldioksiedSokkerBrugLeah van NiekerkMIVWaterKultuurRassismeSatellietDeelstate van die Verenigde State van AmerikaAlkoholismeWaterkringloopKoppeltekenSeksuele penetrasieMuishondLuiperdPersoonlikheidUnited Democratic FrontTrevor ManuelZack du PlessisOrale seksTatoeëermerkSomerMichael JacksonLys van Suider-Afrikaanse soogdiereStaalHulpwerkwoordMeervoudVoedingVermontBTWBloeddrukKoggelmanderDawidMusiekJudaïsmeWikiVaste stofGrootste rampe in Suid-Afrika🡆 More