Beijing Nasionale Stadion

Die Beijing Nasionale Stadion, amptelik die Nasionale Stadion (Chinees: 国家体育场, pinyin: Guójiā Tǐyùchǎng) of die Voëlnes (鸟巢, Niǎocháo) is 'n stadion in Beijing, die hoofstad van die Volksrepubliek China.

Nasionale Stadion
Beijing Nasionale Stadion
Bynaam Die Voëlnes
Volle naam Nasionale Stadion
Ligging Beijing, Volksrepubliek China
Koördinate 39°59′30″N 116°23′26″O / 39.99167°N 116.39056°O / 39.99167; 116.39056 116°23′26″O / 39.99167°N 116.39056°O / 39.99167; 116.39056
Eienaar Volksrepubliek China
Kapasiteit 91 000 (Olimpiese Spele)
80 000 (daarna)
Konstruksie
Eerste sooi gespit 24 Desember 2003
Gebou September 2007
Geopen 28 Junie 2008
Boukoste CN¥2,2 miljard
VSD-$ 290 miljoen
€ 327 miljoen (in 2016)
Argitek Herzog & de Meuron
ArupSport
China Architectural Design & Research Group
Ai Weiwei (Artistieke konsultant)
Struktuuring. Arup Group Limited
Huurders

Die stadion is vir die Olimpiese Somerspele 2008 en Paralimpiese Somerspele 2008 opgerig en die Spele se opening- en sluitingseremonies is onder andere hier aangebied. Die gebou is deur die argitekfirma Herzog & de Meuron ontwerp. Tydens die Olimpiese Somerspele kon die stadion 91 000 mense akkommodeer, maar na die Spele kan dit vir slegs 80 000 mense sitplek bied. Die stadion is 330 meter lank, 220 meter breed en 69,2 meter hoog. Die bou van die kompleks het 3,5 miljard yuan (ongeveer 335 miljoen) gekos. Die stadion sal ook vir die Olimpiese Winterspele en Paralimpiese Winterspele van 2022 ingespan word.

Galery

Suid-aansig van die Beijing Stadion in Mei 2008.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BeijingChineesPinyinStadionVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HipertensieKlimaatOnderwys in Suid-AfrikaPretoriaYsterIronieOnderhandelinge om apartheid te beëindigWisselkoersChromatografieInternet van DingeJavaScriptWatersuiweringSeekatGeskiedenis van AfrikaansDolfynMIVRoesBoelieryHulpwerkwoordNederlandsKoorsblaarAbstraksie (rekenaarwetenskap)SelfieBrandmondsindroomKwaZuluKuberkrakerLionel PetersonNuwe TestamentKweekhuiseffekKrimpvarkieJo BlackMisdaadBeurtkragRooikatEngelsMarkus JoosteBergVierde Industriële RevolusieWaterKrieketHector PietersonHorlosieChemiese elementKoppeltekenErosietipesSeksuele opwekkingMahatma GandhiProstaatklierSteenkoolPoësieSeksKomplementêre kleureSwawelUpingtonGestremdheidConsolidated B-24 LiberatorWitstinkhoutThys die BosveldklongAardeWoordsoortKlein vyf diereLongontstekingGoudLys van medisinale kruieLettergreepRuan PienaarPersentasieGemeenskapVerkoueFinale OplossingSelfmoordKoedoeSuid-Afrika-WetKlimaatverandering🡆 More