Beenvis

Die Beenvis (Albula glossodonta) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom noordwaarts vanaf die Transkei.

In Engels staan die vis bekend as die Bonefish.

Beenvis
Beenvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Albula
Spesie:
A. glossodonta
Binomiale naam
Albula glossodonta
(Forsskål 1775)

Voorkoms

Die vis het 'n lang silwer-grys liggaam wat piesangvormig is. Die stert is lank en kragtig terwyl die snoet ook lank is met die mond onder die snoet. Die gemiddelde vis weeg tussen 2 en 4 kg terwyl die swaarste visse sowat 10 kg weeg. Beide die Suid-Afrikaanse en wêreld rekord is in KwaZulu-Natal se water opgestel.

Habitat en gewoontes

Die Beenvis verkies vlak maar helder water van riviermondings en mere waar hulle in die sand vir prooi soek. Hulle kom enkel of in klein groepies voor en eet mossels, wurms, garnale, krappe of enige ander organisme wat in die sand voorkom.

Dit is nie gewilde eetvis nie as gevolg van die klein, fyn grate wat in die vis voorkom.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Beenvis VoorkomsBeenvis Habitat en gewoontesBeenvis Sien ookBeenvis BronneBeenvis VerwysingsBeenvis Eksterne skakelBeenvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TamboraPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse WeermagBorsTydKommunikasieNatuurbewaringNatuurrampMenseregteApokriewe boekeDolfynVormKolitisHandelsmerkAfrikaElandréBeëdigde verklaringCleopatra VIIDuitse maselsLettergreepCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPablo PicassoSpinnekopTamatieLien se lankstaanskoeneBybelSosiale mediaErfenishulpbronWillie JoubertPaasfeesSarel Jacob PretoriusSweedsSuid-SothoWaarheid-en-versoeningskommissieVennootskapVerkoueStilleweVratKurt-Lee ArendseHerpes simplexLys van Afrikaanse rolprenteConsolidated B-24 LiberatorVigsYouTubeJohannesburgPlaattektoniekRudi ClaaseKwaZulu-NatalGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNasionale VrouedagChristendomTsoenamiIronieKoorsPad na jou hartEksponentOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNaaldekokerSeksismeMobutu Sese SekoSamestellende afleidingHeks van HexrivierEngelsSiya KolisiAnilingusVersamelnaamHemelvaartGetalKriekKookpuntBlaarOlimpiese Somerspele 2012Afrikaanse WikipediaRoofdierSeksuele opwekking🡆 More