Balkstertplatkop

Die Balkstertplatkop (Platycephalus indicus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Mosselbaai voorkom.

Die vis het ook deur die Suezkanaal gemigreer na die Middellandse See. In Engels staan die vis bekend as die Bartail flathead.

Balkstertplatkop
Balkstertplatkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Platycephalus
Spesie:
P. indicus
Binomiale naam
Platycephalus indicus
(Linnaeus, 10de uitgawe van Systema Naturae, 1758)
Sinonieme

Platycephalus spathula

Voorkoms

Die vis het 'n lang lyf. Die volwasse vis is bruin of gryskleurig aan die bokant en wit aan die onderkant. Die stertvin is wit of geel met 2 - 3 horisontale swart strepe en word tot 1 m lank.

Habitat

Die vis leef in beskutte kuswater en ook in riviermondings in water wat tot 25 m diep is. Hulle vreet garnale, krappe, wurms en vis. Die vis begrawe homself sodat net sy uitsteek. Die vis is eetbaar.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Balkstertplatkop VoorkomsBalkstertplatkop HabitatBalkstertplatkop Sien ookBalkstertplatkop BronBalkstertplatkop Eksterne skakelBalkstertplatkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Herpes simplexCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTswanaHeks van HexrivierPornografiese subgenresDigtheidSonkragErfenisdag (Suid-Afrika)LongMaroela MediaSamestellingVerkleurmannetjieWoordeboek van die Afrikaanse TaalPretoriaWinterSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKweekhuisgasNasiebouLiefdeVlieënde HollanderLetterlike en figuurlike taalgebruikGreta ThunbergHoenderStedelike gebiedGeestesteuringSeekoeiGroepsdrukEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSokkerLyfstraf in skoleTrekarbeidJazzSwaziNasionale VrouemonumentEierstokVaginale kankerAngssteuringJudaïsmeElektrisiteitAardeSowjetunieAtoomMickey MuisGasSkildklierAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVulkaanEreksieRuan PienaarBaljuSwangerskapBloukraanvoëlKommunismeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLiewe HeksieYslandAfvalbestuurNederduitse Gereformeerde KerkJohn Samuel SchlesingerStam (taalkunde)AardbewingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKomplementêre kleurePuntMonumentLetsiteleHemelvaartLeah van NiekerkMasturbasieUniondaleSuid-Afrikaanse InkomstediensLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van elemente volgens simboolDiepaartromboseRookgewoonteSiya KolisiLys van NG gemeentesVoortrekkermonument🡆 More