Datagebrekkig

’n Datagebrekkige spesie is een waaroor te min inligting volgens die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur (IUBN) bestaan vir ’n behoorlike waardering van sy bewaringstatus.

Dit beteken nie noodwendig dat die spesie nie baie goed bestudeer is nie, maar dat min inligting bekend is oor die getalle en verspreiding van die spesie.

Bewaringstatus
Risiko om uit sterf
Uitgestorwe

Uitgestorwe
Uitgestorwe in die natuur

Bedreig

Kritiek bedreig
Bedreig
Kwesbaar

Laer risiko

Byna bedreig
Veilig

Sien ook

Internasionale bewaringsunie
IUBN-rooilys

Dié kategorie is een van nege van die IUCN oor die gevaar van die globale uitsterwing van spesies. Die kategorieë strek van "uitgestorwe" tot "minste kommer". Die kategorieë "datagebrekkig" en "ongevalueer" is nie in die spektrum nie, want dit dui op spesies wat nog nie genoeg waardeer is om in ’n karegorie ingedeel te word nie.

Die IUCN beveel aan dat spesies nie onnodig as "datagebrekkig" geklassifiseer word indien die afwesigheid van rekords daarop dui dat hulle getalle gevaarlik laag is nie. "As die omvang van die takson vermoedelik relatief omskrewe is, as ’n aansienlike tydperk verloop het sedert die laaste rekord van die takson, kan ’n bedreigde status wel geregverdig wees."

Verwysings

Tags:

BewaringstatusInternasionale Unie vir die Bewaring van die NatuurSpesie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MalariaAsemhalingWiki CommonsSeegolfEllipstekenAnilingusApartheidMassaDemokrasieNoag se arkSkilpadLiefdeGlobaliseringTierPersoonlike voornaamwoordHeupvervangingOnderwysKindermishandelingVaste stofPeach van PletzenDansKultuurOlimpiese SpeleOranjerivierWetenskaplike klassifikasieKatEuropaWêreldwye webSeksueel oordraagbare infeksieIngenieursweseAborsie in Suid-AfrikaRelatiwiteitsteorieBipolêre gemoedsteuringEnsiklopediePlae van EgipteRassismeNeurenberg-verhoreSkoenlapperKlimaatveranderingUnited Democratic FrontStudievaardighedeVerkleurmannetjieLys van bekende Suid-AfrikanersLys van Suid-Afrikaanse musikanteJodeDriedimensioneelRenteAngolese BurgeroorlogMisdaadMangelWoordeboek van die Afrikaanse TaalJeanette FerreiraSydneyVerantwoordelikheidKappie (skryfteken)SebraAkademiaPoësieNoord-KaapGianna MichaelsMeningsverskil oor aardverwarmingPussy RiotOnomatopeeTweede Nuwe JaarGasYouTubeMane van GalileiKoorsWaatlemoenKonsonantMaagErfenisdag (Suid-Afrika)Hamburger🡆 More